'n Voorlaaste herinnering-vignette, deur Gerhard Greyvenstein, oor hoe diep gesetel die aanvang van queer begeerte soms lê.
Beste Wemar
Maandag 29 Januarie 2024, 5 nm. Ek sit in Nando’s, Rosebank. En voel heel vervreemd.
Dis effe te vroeg vir aandete. Daar is geen ander sit-down guests in die restoerant nie. Net die personeel en ‘n hele klomp afleweringsmense met valhelms wat wag vir hulle klante se bestellings. Dis ‘n vrolike heen-en-weer gechat. Ek kyk na die spyskaart en be…
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Comments
Nothing yet. Say the first thing.
Sign in to join the conversation.