RSS Amplifier

knaap vol. 3 · Aug 1, 2026

Dominee doen Danville

0
Sign in to vote or save

Ds. Adri du Toit · knaap vol. 3

Dominee Adri du Toit het aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword, en dink dit het sy smaak in mans (en in kontekste) góéd getemper.

∙ Paid

Knaapgemeente,

Ek was een aand in die tagtigs in die somer in Pretoria se middestad by ’n klub, maar toe ek nie ’n los gelukkie op die dansvloer of by die kroeg kon optel nie, het ek besluit om ’n draai om Burgerspark te gaan ry.

Die seuns van die nag het daar hul dienste aangebied.

Ek was eintlik lugtig om rond te ry in my dronkerige toestand (ek was ver …

Keep reading with a 7-day free trial

Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Ds. Adri du Toit's avatar

A guest post by

Read the original on knaap.substack.com

Comments

Nothing yet. Say the first thing.

    Sign in to join the conversation.