Soms voel mens veilig in 'n huis, selfs al hang daar nie hortjes oor die venster of 'n traliehek teen die agterdeur. Vandeesweek bepeins Manie Raath dít wat draad kan doen, op die plaas.
Hierdie week se foto is van die agterste draadheining, langs ons hoofslaapkamer. Paultjie het hom self ingesit ná die plaasaanval op Lyndley in die vroeë 2010s, toe almal ewe skielik veiligheidsondernemings begin ondersteun het en die boere WhatsApp-groepe ontdek het.
(Die pronkende Pêrel daarnaas. Paultjie het haar óók in ‘n SPCA in Wakkerstroom gevind.)
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Comments
Nothing yet. Say the first thing.
Sign in to join the conversation.