Gevorderde landboutegnologie bereik sy volle potensiaal wanneer die mense daaragter weet hoe om dit optimaal te benut. Tydens die New Holland CNH Sniper Training 2026 by NAMPO Park het New Holland-verteenwoordigers, tegniese personeel en spesialiste van verskeie dele van Afrika saamgekom om hul produkkennis en praktiese vaardighede verder te ontwikkel. Deur praktiese opleiding en tegniese [...]…
Om boere die beste tegnologie en ondersteuning te bied, moet die mense agter die produkte dit van binne en buite ken. Tydens die CNH Precision Sniper Training 2026 by NAMPO Park het Case IH- en CNH-verteenwoordigers, tegniese personeel en produkspesialiste hul kennis opgeskerp met ’n kombinasie van teoretiese opleiding en praktiese ervaring. Die opleiding fokus [...] The post VIDEO: Presisie begin…
Suikerbos Bonsmaras nooi boere en telers na hul jaarlikse produksieveiling, waar geharde, funksionele Bonsmara-genetika met bewese prestasie die kollig steel. Vanjaar se aanbod sluit 20 stoetbulle, 10 dragtige stoetverse en 70 kommersiële koeie en verse in ’n uitstekende geleentheid vir boere wat hul kuddes met kwaliteit genetika wil versterk. 9 September 2026 11:00 Glomix Event [...] The post…
Graan SA sê meer as R600 miljoen se waarde kan op die spel wees in die JSE se besluit oor hoe sojaboonliggingsdifferensiale bereken word, wat ernstige vrae laat ontstaan oor wie uiteindelik die koste van ’n ondoeltreffende stelsel dra. Die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) het besluit om Graan SA se interdikaansoek teen te staan, waarin Graan [...] The post Graan SA: Verskil van meer as R600…
In an industry long defined by heavy equipment, manufacturing and field operations, a powerful shift is unfolding across the globe. Women are not only entering the heavy-duty machinery sector, but they are also leading teams, refining operations and driving business strategy forward. At LiuGong, a global brand built on more than 60 years of market [...] The post Driven by passion, defined by…
Boer is nie maklik nie, dit verg harde werk, deursettingsvermoë, hoop en baie aande op jou knieë. Hiervan kan elke boer getuig. Dit is egter nog moeiliker as jy nie op die plaas grootgeword het nie, omdat jy dan nie iemand gehad het om jou te leer en op te lei nie. Dit het egter [...] The post Carlien Swanepoel: Vrystaatse vroueboer gee haar droom vlerke appeared first on ProAgri .
Massey Ferguson het by Val Boeredag gespog met hul nuwe 9S 425 trekker, 'n ware meesterstuk wat ontwerp is vir maksimale gerief en minimale brandstofverbruik! Met 'n stil, ruim kajuit hou dit jou operateur vars tydens daardie uitmergelende lang dae in die veld. Onder die kap vind jy die lae-revolusie ses-silinder AGCO Power-enjin gekoppel aan [...] The post Grootskaalse gerief en krag: Massey…
Vir Suid-Afrikaanse graanboere is plant een van die belangrikste tye in die produksiesiklus. Om saad op die regte diepte met die korrekte plantafstand en op die optimale tyd in die grond te plaas, kan die verskil tussen ’n gemiddelde oes en ’n hoogs produktiewe oes beteken. Terselfdertyd is boere voortdurend onder druk om doeltreffendheid te [...] The post Agri Afrika se Great Plains Yield-Pro®…
Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om van hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-genetika op aanbod te plaas. Boere en telers kan uitsien na ’n sterk aanbod van bulle en vroulike diere wat met prestasie, aanpasbaarheid en funksionaliteit in gedagte geteel is. Dit is ’n uitstekende geleentheid om genetika te bekom wat waarde tot ’n [...] The post VIDEO: Riverglen Wildlife se 8ste…
Riverglen Wildlife se 8ste produksieveiling beloof uitstonderlike diere Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-diere op veiling te sit. Die 8ste produksieveiling van die Riverglen-stoetery beloof om ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers te wees. Hierdie jaar lewer Riverglen Wildlife uitnemende Beefmaster- en Brahman-bulle asook…
Legend has it that Senegal’s former Portuguese colonial masters made a mistake when they gave the country its name. When the Portuguese met a Wolof-speaking Senegalese in the 16th century, they assumed that Sunuu Gaal was the country’s name. Little did they know that it meant “These are our boats”, and that the speaker was [...] The post Sawmilling in Senegal appeared first on ProAgri .
Landbou, gemeenskap, kreatiwiteit en die natuurlike skoonheid van die Kaap sal by NAMPO Kaap 2026 saamkom wanneer die ekspo van 9 tot 12 September by Bredasdorp Park plaasvind. Benewens sy landbou-uitstallings, masjinerie, tegnologie en produsentgerigte program, sal NAMPO Kaap aan besoekers ’n uiteenlopende leefstylervaring bied deur die Santam Landbou Vroueprogram en die jaarlikse…
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Universiteit van die Vrystaat (UFS) se Fakulteit van Landbou, het die unieke Rico-beursfonds vandag in Bloemfontein bekendgestel. Die fonds is die uitvloeisel van ‘n inspirerende skaapstorie wat beslis nie ‘n wolhaarstorie is nie – dit is ‘n verhaal van uithou, aanhou en gee. Dit is nie net ‘n storie [...] The post Amptelike bekendmaking van die…