Vandeesweek rompslomp ons deur beer-lekker dinge: van kweer teorie tot fliekvlooi tot seks-erige buiteseisoenbesoeke aan Jozi. En dan, ten laaste, doen Dominee Danville. Waarlik, iets vir elke beer.
[Let wel: Daar’s NSFW visuals heel onderaan hierdie e-pos.]
Hierdie week se uitgawe is bumper-stamper, ‘n poespas van beerdinge, kweer te kies en keur. Dink daaraan as ‘n spicy spyskaart:
Lus vir afvallige teorie? Lees dan Neston Kotze se terugdink aan 2019, en hoe hy amper - te midde van tesisklaarmaak - in queer teorie gaan staan en verdrink het:
Teorie,…
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Comments
Nothing yet. Say the first thing.
Sign in to join the conversation.