RSS Amplifier

knaap vol. 3 · Aug 9, 2026

Fopdossers, in die woestyn

0
Sign in to vote or save

Wemar Strydom · knaap vol. 3

Op Vrouedag ruminate ek en Aedin Mohr oor drag se medemenslikheidswaarde, en oor hoe dít ten einde nie in teenstand met vroulikheid (of vroue) staan nie.

∙ Paid

Text within this block will maintain its original spacing when published

In die middel van ‘n stormseisoen
bo in die Khomas Hochland van Namibië
in vroeë Maart
laat op ‘n Dinsdagmiddag
vergader die moeders. 

Ekke, Atlantis, klim in my diep-see-blou tjor en tel vir Gigi en Mavis op en ons gaan soek iewers stil vir ‘n biertjie en te kiki oor die upcoming show. Ons settle uiteindelik op The Smokey Mare. Dive bar vibes, pool …

Keep reading with a 7-day free trial

Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Read the original on knaap.substack.com

Comments

Nothing yet. Say the first thing.

    Sign in to join the conversation.