RSS Amplifier

knaap vol. 3 · Jul 26, 2026

Boekrak, blou met draad voor

0
Sign in to vote or save

Manie Raath · knaap vol. 3

Manie Raath staan voor 'n afgestorwe geliefde se boekrak, en wonder of dié boere-almanakke, Bybels, kinderboeke, en dusty tomes oor veeteelt ooit die gewig van die platteland draagliker gemaak het.

∙ Paid

Ek gaan seker maar meer oor Paultjie moet skryf.

Hierdie week wil ek skryf oor ‘n klein blou boekrakkie wat eens in sy studeerkamer gestaan het, maar nou in die kleinlapa staan en stowwerig tot niet gaan. Sy studeerkamer. Vir nákommers, soos Memory - sy’s van Malawi en ’n juweel - is die kamer maar net “die voorkamer langs die stoep”. Dis snaaks hoe vinn…

Keep reading with a 7-day free trial

Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Manie Raath's avatar

A guest post by

Vrystater in murg en been

Read the original on knaap.substack.com

Comments

Nothing yet. Say the first thing.

    Sign in to join the conversation.