RSS Amplifier

Podcast

#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

grootfm.co.zaSource feed ↗10 episodes

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest episodes

Saves to your Listen queue, to pick up on another day or another device.

#GROOTtrauma | 12 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 5 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas? >Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink? >Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein? >PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam? >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 29 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. >Einde van die maand ‘reset’. >Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? >Wêreld Hepatitisdag >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 22 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? >Wêreldbreindag - 22 Julie >Wat is biohacking? >Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen. >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 15 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? >Creashy: ’n Verhaal van moed >Die gevare agter Hubbly Bubbly >Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 8 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe longe... maar toe volg kanker >Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 1 Julie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? >Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? >Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 24 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood >Mans Geestesgesondheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 17 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco se wenk vir die week

Play

#GROOTtrauma | 10 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir die week

Play