# #GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

Page: <https://rssamplifier.com/groottrauma>  
Feed: <https://rssamplifier.com/groottrauma.md>

---

## [#GROOTtrauma | 12 Augustus](https://iono.fm/e/1707223)

_2026-08-12_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? \>Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede \>Minority Donor Awareness Month \>Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1707223_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 5 Augustus](https://iono.fm/e/1704975)

_2026-08-05_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas? \>Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink? \>Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein? \>PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1704975_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 29 Julie](https://iono.fm/e/1702171)

_2026-07-29_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. \>Einde van die maand ‘reset’. \>Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? \>Wêreld Hepatitisdag \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1702171_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 22 Julie](https://iono.fm/e/1699935)

_2026-07-22_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? \>Wêreldbreindag - 22 Julie \>Wat is biohacking? \>Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen. \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1699935_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 15 Julie](https://iono.fm/e/1697196)

_2026-07-15_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? \>Creashy: ’n Verhaal van moed \>Die gevare agter Hubbly Bubbly \>Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1697196_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 8 Julie](https://iono.fm/e/1694511)

_2026-07-08_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? \>Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) \>Nuwe longe... maar toe volg kanker \>Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1694511_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 1 Julie](https://iono.fm/e/1691602)

_2026-07-01_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? \>Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? \>Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1691602_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 24 Junie](https://iono.fm/e/1690085)

_2026-06-24_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. \>Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: \>Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood \>Mans Geestesgesondheidsmaand \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1690085_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 17 Junie](https://iono.fm/e/1687124)

_2026-06-17_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? \>Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. \>Scleroderma bewusmakingsweek \>Moet ek nog steeds water drink in die winter? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1687124_medium.m4a?p=rss)

## [A Friend Gave You $30 (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/dL1u0QHPSkPw)

_2026-06-17 · **Sponsored**_

Sign up, deposit $5 within 30 days, and start investing with expert guidance.

## [#GROOTtrauma | 10 Junie](https://iono.fm/e/1685137)

_2026-06-10_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? \>Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam \>Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? \>CPR en AED bewusmaking \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1685137_medium.m4a?p=rss)

