
Mobiele eenhede te min vir almal
Twee mobiele eenhede voldoen steeds nie aan die gemeenskap se vereistes nie, wat tot groot ontevredenheid onder kliënte lei. The post Mobiele eenhede te min vir almal appeared first on Weskus Nuus .
To Inform, Engage and Empower Local Communities
Live Last read · last published · next check

Twee mobiele eenhede voldoen steeds nie aan die gemeenskap se vereistes nie, wat tot groot ontevredenheid onder kliënte lei. The post Mobiele eenhede te min vir almal appeared first on Weskus Nuus .

Die People's Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van subraad 1 oorhandig. The post PP teen verkoop van Thusong appeared first on Weskus Nuus .

Residents of Sub Council 1 are assured that the Thusong Centre building in Ward 32 has not yet been disposed of, and no final decisions have been taken. The post Thusong, housing scams, projects appeared first on Weskus Nuus .

Die gemeenskap van Atlantis, Mamre, Pella en Witsand wag steeds op terugvoer van die Stad Kaapstad oor hul memorandum teen die beplande verkoop van erf 8813, waar die Thusong-sentrum geleë is. The post Inwoners teen verkoop van Thusong appeared first on Weskus Nuus .

Die misdaadbewusmakingsvergadering is by 'n woning in Darling-singel gehou, waar inwoners hul kommer uitgespreek het oor toenemende misdaad en maniere bespreek het om veiligheid in hul woonbuurt te verbeter. The post Mense is keelvol vir misdaad appeared first on Weskus Nuus .

Traumasentrum in Atlantis opgradeer The post Traumasentrum in Atlantis opgradeer appeared first on Weskus Nuus .

Die drama rakende die moontlike verkoop van die die sentrum het die dorp sedert laat verlede jaar in rep en roer gehad en verskeie politieke partye en gemeenskapsorganisasies het die stem behoorlik dik gemaak oor die Stad se plan om dit te verkoop. The post Thusong-sentrum nie meer verkoop appeared first on Weskus Nuus .

Die stigting werk saam met gemeenskapsorganisasies soos Recreation Activities SA sowel as verskeie NPO's en NGO's om 'n platform te skep waar talentvolle jong mense die kans kry om hul vaardighede te slyp en hul sportloopbane te bou. The post Sport bemagtig nie net op die veld nie, maar in die lewe ook appeared first on Weskus Nuus .

Proteus het vroeg al sy stempel in die vaste- en losskrums afgedruk toe hulle 'n vaskop- en drie agtereenvolgende losskrums bemeester het, wat tot Ryan Jacobs (slot) se drie onder die pale gelei het. The post Proteus wen gemaklik appeared first on Weskus Nuus .

Die WKOD sê die aansoekproses het vanjaar effens verander en ouers moet let op of hulle aanlyn moet aansoek doen en of hulle hul aansoek self by die skool moet indien. The post Aansoeke vir 2027 se skooloorplasings nou oop appeared first on Weskus Nuus .