Hugo Hattingh is 'n seiljagkaptein van die Paarl wat laas jaar in Thailand 'n verskriklike ongeluk oorleef het toe die enjinkamer van 'n catamaran wat hy beman het, ontplof het. Willim het vir Hugo gaan kuier op sy stoep in Goodwood om sy storie te hoor. Ondersteun vir Hugo op sy BackaBuddy campaign: https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-save-hugo-hattinghs-life of eft hom hierso: Bank…
Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House, ’n eclectic rock band al die pad van Windhoek af. Hy kom kuier vir ’n tweede keer op die podcast na 10 jaar, gaan luister ook Episode 44 vir daai back story. Riaan is ook Willim se neef en hulle catch op oor alles van Johnny Cash, Riaan se albums, musiekbedryf-dinge en hoe dit is om ’n pa te wees. Kom kyk die Willim Welsyn band by…
Enjoy the second half of Willim's conversation with João Luis Lança Henriques. He's is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die…
João Luis Lança Henriques is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by…
Donny Truter is 'n digter, skrywer, sanger en die groot gees agter die wiel van die band: Taleswapper. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com . As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n…
Hugo Veldsman is 'n baie talentvolle songwriter en musikant van Durbanville met twee albums en 'n klomp singles uit. Hy't ook 'n graad in musiek en hy maak soundtracks en film scores ook. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na…
Christian Frauenstein is 'n kunstenaar, 'n sagteware-ingenieur, 'n kletsrymer en 'n baie goeie vriend, oorspronklik van Jeffreys Baai. Hy het onlangs AllesvanAfrika.co.za gestig, 'n aanlynplatform waar sy ma en haar span yskasmagnete, sleutelhouers, coasters en ander handgemaakte aandenkings vervaardig en dwarsdeur Suider-Afrika versprei. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is…
Christian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA…
Dirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy 'n kranige vriend, collaborator, handlanger en 'n lojale geesvanger. Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of…
Chantel Koch is ’n kunstenaar met haar hart diep ge-anker in die Suid-Afrikaanse musiekondergrond. Sy kom kuier van Sedgefield af en gesels met Willim oor Nelspruit, Engeland, Anthony Bumstead, Up The Creek, Kobus de Kock Jnr., STRAB, Zeegunst op 28 en hoe ouers wat kan lysies maak beter weet van kaas- en vleispryse. Volg vir Chan op Instagram en gaan kyk na haar kuns: haar handle is…