Louise Gevers Incline your ear O LORD and hear; open your eyes O LORD, and see; and hear all the words of Sennacherib, which he has sent to mock the living God. Isaiah 37:17, ESV Where do you go when faced with a seemingly insurmountable problem - one where, from every angle, the outcome appears bleak? Hezekiah faced such an unenviable situation. The Rabshakeh (field commander) of mighty Assyria…
Louise Gevers Draai u oor na my, H ere, en luister! H ere, maak u o oop en kyk! Hoor al die woorde van Sanherib wat hy met boodskappers gestuur het om die lewende God uit te tart! Jesaja 37:17, 2020-vertaling Na wie gaan jy wanneer jy 'n o nskynlik onoorkomelike probleem het - een waar die uitkoms uit elke hoek baie somber blyk te wees? Hiskia het so 'n onbenydenswaardige situasie in die gesig…
Ruanne van Zyl Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. Spreuke 4:23, 1983-vertaling Die hart waarvan hierdie vers praat, is nie net emosies nie, maar die sentrum van ons gedagtes, begeertes en motiewe. Alles wat ons doen, begin hier. Daarom s God ons moet dit "veral versigtig" bewaak. Ons harte word daagliks be nvloed deur wat ons sien, hoor en oor dink.…