# niekerk (audio feeds) — RSS Amplifier

Recent posts from the 2 feeds in the RSS Amplifier directory that cover niekerk.

Page: <https://rssamplifier.com/topics/niekerk/audio>  
Feed: <https://rssamplifier.com/topics/niekerk/audio.md>

---

## [#GROOTtrauma | 12 Augustus](https://iono.fm/e/1707223)

_2026-08-12 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? \>Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede \>Minority Donor Awareness Month \>Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1707223_medium.m4a?p=rss)

## [9 August 2026 - Tiaan Scott - Repent](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/9-August-2026---Tiaan-Scott---Repent-e3n9jlv)

_2026-08-09 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

REPENTANCE IS NOT CONDEMNATION — IT IS AN INVITATION. We may have grown up hearing the word “repent” as something heavy, negative or condemning. But Matthew 3 shows us something different: repentance is turning away from ourselves and sin and turning towards God and His grace. The question is not simply whether we have repented once. The question is: Does our life bear fruit that is consistent…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/124095615/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-7-11%2F866fb74f-63e6-5b88-7863-9b4a196f80d4.mp3)

## [9 Augustus 2026 - Tiaan Scott - Bekeer Julle](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/9-Augustus-2026---Tiaan-Scott---Bekeer-Julle-e3n9hi1)

_2026-08-09 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Ons het dalk grootgeword met ’n verstaan van bekering wat skuld, vrees en veroordeling oproep. Maar wat as bekering nie ’n straf is nie, maar ’n uitnodiging tot vryheid, heelheid en ’n dieper verhouding met God ? In Matteus 3 hoor ons Johannes die Doper se oproep: “Repent, for the kingdom of heaven is at hand.” Tiaan Scott herinner ons daaraan dat bekering nie net iets is wat ons een keer doen…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/124093441/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-7-11%2F92079aae-afc2-6034-6da8-15deb4c888eb.mp3)

## [#GROOTtrauma | 5 Augustus](https://iono.fm/e/1704975)

_2026-08-05 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas? \>Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink? \>Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein? \>PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1704975_medium.m4a?p=rss)

## [2 August 2026 - Carrien Cilliers - Jesus is Victorious over Evil Spirits](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/2-August-2026---Carrien-Cilliers---Jesus-is-Victorious-over-Evil-Spirits-e3n218f)

_2026-08-02 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Jesus doesn't merely forgive our sins—He sets us free. In Mark 1 we see His absolute authority over every evil spirit, reminding us that the Kingdom of God is greater than the kingdom of darkness. Because of the cross, believers no longer live in fear or condemnation but are seated with Christ and share in His authority. Freedom begins with repentance, faith and surrender to Jesus, who has already…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/123847375/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-7-6%2F345ec12c-4429-03bc-7345-95b38052295f.mp3)

## [2 Augustus 2026 - Carrien Cilliers - Jesus is Triomfantlik oor Bose Geeste](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/2-Augustus-2026---Carrien-Cilliers---Jesus-is-Triomfantlik-oor-Bose-Geeste-e3musrv)

_2026-08-02 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Jesus het volkome oor bose magte getriomfeer. Ons veg nie vir oorwinning nie—ons staan in Christus se oorwinning. Deur bekering, geloof en gehoorsaamheid kan ons in Sy vryheid leef

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/123744575/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-7-4%2Fde4678f9-d05d-73b6-4e89-b4107a3c2e1b.mp3)

## [#GROOTtrauma | 29 Julie](https://iono.fm/e/1702171)

_2026-07-29 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. \>Einde van die maand ‘reset’. \>Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? \>Wêreld Hepatitisdag \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1702171_medium.m4a?p=rss)

## [26 July 2026 - Jolene Wade - Jesus is Victorious over Death and Disease](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/26-July-2026---Jolene-Wade---Jesus-is-Victorious-over-Death-and-Disease-e3ml0in)

_2026-07-26 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

In Mark 5 we see two desperate people—a respected synagogue leader and a woman who had suffered for twelve years. Both found hope in Jesus. When God seems delayed, don't mistake His delay for His denial. Jairus waited while Jesus stopped to heal someone else, yet Jesus still arrived with exactly what Jairus needed. The story reminds us to trust God's timing, celebrate the breakthroughs of others,…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/123420695/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-6-28%2F6e82af9a-7a99-4472-4e8c-390a7b8d81d0.mp3)

## [26 Julie 2026 - Jolene Wade - Jesus is Triomfantlik oor Siekte en Dood](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/26-Julie-2026---Jolene-Wade---Jesus-is-Triomfantlik-oor-Siekte-en-Dood-e3ml0fh)

_2026-07-26 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Jaïrus se verhaal herinner ons dat geloof beteken om ons trots neer te lê en na Jesus toe te hardloop – selfs wanneer ons nie verstaan waarom Hy soms wag nie. God se wagtyd is nie Sy afwesigheid nie. Terwyl Hy ons karakter vorm, bly Hy besig om Sy plan uit te werk. Ons hoef nie aanstoot te neem wanneer ander hulle deurbraak ontvang nie, want Jesus bly getrou aan Sy beloftes. Kom vandag weer…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/123420593/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-6-28%2F1a351677-670b-9290-f220-47c91b0f63f7.mp3)

## [#GROOTtrauma | 22 Julie](https://iono.fm/e/1699935)

_2026-07-22 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? \>Wêreldbreindag - 22 Julie \>Wat is biohacking? \>Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen. \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1699935_medium.m4a?p=rss)

## [Real SIMs for AI Agents (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/O7qHTbcbHeGQ)

_2026-07-22 · **Sponsored**_

Pass 2FA and verifications with real carrier numbers via our API.

## [19 July 2026 - Louis van Wyk - Jesus is Victorious over Nature and Nations](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/19-July-2026---Louis-van-Wyk---Jesus-is-Victorious-over-Nature-and-Nations-e3mbgoo)

_2026-07-19 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Jesus is still Lord over every storm. The sea in Scripture represents chaos, fear, evil, and everything that opposes God's Kingdom. Yet in Mark 4, Jesus speaks only three words: "Peace. Be still." The same Jesus who calmed the storm also conquered sin, death, and darkness through the cross. His victory wasn't achieved through power or violence, but through sacrificial love. No matter what storm…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/123109592/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-6-21%2Fbdc1a429-c676-ccdc-c2aa-69c0bfc9fbb3.mp3)

## [19 Julie 2026 \_ Louis van Wyk - Jesus is Triomfantlik oor die Natuur en Nasies.](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/19-Julie-2026-_-Louis-van-Wyk---Jesus-is-Triomfantlik-oor-die-Natuur-en-Nasies-e3mbgc5)

_2026-07-19 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Die wêreld voel dikwels soos 'n onstuimige see – vol chaos, vrees en onsekerheid. Markus 4 herinner ons dat Jesus nie net die storm stilmaak nie; Hy is die Here oor die storm. Hy bring 'n vrede wat nie afhanklik is van ons omstandighede nie, maar van sy teenwoordigheid. En dieselfde Jesus wat oor die natuur heers, steek ook die grens oor om die nasies te red. Sy oorwinning kom nie deur geweld nie,…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/123109189/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-6-21%2F678fee67-f36d-8d17-2c30-8448c00cddf0.mp3)

## [#GROOTtrauma | 15 Julie](https://iono.fm/e/1697196)

_2026-07-15 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? \>Creashy: ’n Verhaal van moed \>Die gevare agter Hubbly Bubbly \>Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1697196_medium.m4a?p=rss)

## [12 July 2026 - Dale Cilliers - Jesus is Victorious over Sin and Shame](https://podcasters.spotify.com/pod/show/shofar-durbanville/episodes/12-July-2026---Dale-Cilliers---Jesus-is-Victorious-over-Sin-and-Shame-e3m2nn7)

_2026-07-12 · Shofar Durbanville · Shofar Durbanville_

Jesus didn't begin by healing the paralytic's body—He began by forgiving his sin. In Mark 2, Jesus reveals that our deepest need is not simply healing, but reconciliation with God. Sin traps us, shame distorts our identity, and we often try to fix ourselves through our own efforts. But only Jesus has the authority to forgive sin, remove shame, and restore us to our true identity. Dale Cilliers…

[Listen](https://anchor.fm/s/f18daa30/podcast/play/122821799/https%3A%2F%2Fd3ctxlq1ktw2nl.cloudfront.net%2Fstaging%2F2026-6-14%2Fc8d45307-4341-7c76-781e-80b8cd19b95f.mp3)

## [#GROOTtrauma | 8 Julie](https://iono.fm/e/1694511)

_2026-07-08 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? \>Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) \>Nuwe longe... maar toe volg kanker \>Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1694511_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 1 Julie](https://iono.fm/e/1691602)

_2026-07-01 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? \>Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? \>Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1691602_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 24 Junie](https://iono.fm/e/1690085)

_2026-06-24 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. \>Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: \>Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood \>Mans Geestesgesondheidsmaand \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1690085_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 17 Junie](https://iono.fm/e/1687124)

_2026-06-17 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? \>Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. \>Scleroderma bewusmakingsweek \>Moet ek nog steeds water drink in die winter? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1687124_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 10 Junie](https://iono.fm/e/1685137)

_2026-06-10 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? \>Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam \>Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? \>CPR en AED bewusmaking \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1685137_medium.m4a?p=rss)

