# misdaad (news sources) — RSS Amplifier

Recent posts from the 1 feeds in the RSS Amplifier directory that cover misdaad.

Page: <https://rssamplifier.com/topics/misdaad/news>  
Feed: <https://rssamplifier.com/topics/misdaad/news.md>

---

## [Springbokke teen All Blacks: Bokke opgewonde oor &#8220;spesiale&#8221; reeks](https://nuusflits.com/springbokke-teen-all-blacks-rgr-reeks/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Springbokke teen All Blacks: Mzwandile Stick en Pieter-Steph du Toit praat oor die RGR-reeks en Damian de Allende se 100ste toets. The post Springbokke teen All Blacks: Bokke opgewonde oor “spesiale” reeks appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Regskennisgewings gepubliseer op 21 Augustus 2026 nou aanlyn beskikbaar](https://nuusflits.com/regskennisgewings-gepubliseer-op-21-augustus-2026-nou-aanlyn-beskikbaar/)

_2026-08-21 · Jana Engelbrecht · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Regskennisgewings wat op Vrydag 21 Augustus 2026 gepubliseer is, is nou aanlyn beskikbaar en kan gratis besigtig word. Die volledige lys van kennisgewings vir 21 Augustus kan hier besigtig word: Regskennisgewings vorm ’n belangrike deel van verskeie regs- en administratiewe prosesse in Suid-Afrika. Dit word onder meer gebruik om belanghebbendes, skuldeisers en lede van die \[…\] The post…

## [SAPD en SABRIC waarsku oor bedrog met draagbare PIN-toestelle](https://nuusflits.com/saps-waarsku-oor-draagbare-pin-toestelle/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die polisie en die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum (Sabric) waarsku die publiek om waaksaam te wees wanneer betalings met draagbare POS- of PIN-toestelle gedoen word. Volgens polisiewoordvoerder, kol. Cherelle Ehlers, kan misdadigers draagbare PIN-toestelle misbruik om ongemagtig toegang tot bankinligting te verkry of transaksies te manipuleer. Die publiek word aangeraai om hul…

## [NVG trek bedrog-en-korrupsiesaak teen Khumalo en 7 ander terug](https://nuusflits.com/npa-trek-khumalo-korrupsiesaak-terug/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die bedrog-en-korrupsiesaak teen luitenant-generaal Dumisani Khumalo en sewe ander senior polisiebeamptes teruggetrek. Die NVG se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê die besluit volg nadat adv. Andy Mothibi, die nasionale direkteur van openbare vervolgings, ingevolge die Grondwet en die NVG-wet ingegryp het. Die beskuldigdes is Khumalo, die…

## [KYK: JACOBUS en Demi Lee Moore sing saam op nuwe enkelsnit](https://nuusflits.com/jacobus-demi-lee-moore-probeer/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

JACOBUS se musiekloopbaan het ’n besonderse wending geneem met die vrystelling van sy nuwe enkelsnit, Probeer, saam met Demi Lee Moore. Fanie Nel van die Coleske Groep sê die jong sanger en liedjieskrywer het aanvanklik die aandag van Coleske Artists getrek, nadat hy sy weergawe van Moore se wenliedjie uit die eerste seisoen van Die \[…\] The post KYK: JACOBUS en Demi Lee Moore sing saam op nuwe…

## [Volvo XC60 T8: 340 kW-inprophibried kombineer krag en luuksheid](https://nuusflits.com/volvo-xc60-t8-340-kw-inprophibried/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die Volvo XC60 T8 lewer 340 kW en 709 Nm, bied tot 81 km elektriese reikafstand en kombineer inprophibriedkrag met Sweedse luuksheid. The post Volvo XC60 T8: 340 kW-inprophibried kombineer krag en luuksheid appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Chery Tiggo 9: luukse sewesitplek-SUV bied baie vir sy prys](https://nuusflits.com/chery-tiggo-9-luukse-sewesitplek-suv/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die Chery Tiggo 9 bied sewe sitplekke, 187 kW, 390 Nm, ’n 15,6-duim-skerm en ’n lang lys luukse en veiligheidskenmerke. The post Chery Tiggo 9: luukse sewesitplek-SUV bied baie vir sy prys appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Omoda C7: styl, tegnologie en SHS-hibriedkrag](https://nuusflits.com/omoda-c7-petrol-shs-hibried/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die Omoda C7 bied 145 kW petrolkrag of ’n 255 kW SHS-inprophibried met tot 105 km elektriese reikafstand en hope tegnologie. The post Omoda C7: styl, tegnologie en SHS-hibriedkrag appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Jeep Gladiator Rubicon: ’n bakkie gebou vir avontuur](https://nuusflits.com/jeep-gladiator-rubicon-gebou-vir-avontuur/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die Jeep Gladiator Rubicon kombineer ’n 209 kW V6-enjin, ernstige 4x4-vermoë, ’n oopdak-ontwerp en ’n praktiese dubbelkajuit-laaibak. The post Jeep Gladiator Rubicon: ’n bakkie gebou vir avontuur appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Volvo EX30 Cross Country: elektriese avontuur met 315 kW](https://nuusflits.com/volvo-ex30-cross-country-elektriese-avontuur/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die Volvo EX30 Cross Country lewer 315 kW en 543 Nm, met AWD, 190 mm grondvryhoogte en ’n reikafstand van tot ongeveer 436 km. The post Volvo EX30 Cross Country: elektriese avontuur met 315 kW appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Refer a Friend, Earn Rewards (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/htVTVHIVu4EW)

_2026-08-21 · **Sponsored**_

Earn rewards when friends get the Graphite Business Card through your referral.

## [Nuwe 2D-strepieskodes kom: Só kan dit verbruikers help](https://nuusflits.com/nuwe-2d-strepieskodes-kom-so-kan-dit-verbruikers-help/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Suid-Afrikaanse verbruikers sal toenemend meer inligting oor produkte met hul selfone kan bekom namate die kleinhandelbedryf na ’n nuwe generasie 2D-strepieskodes oorskakel. Die Raad vir Verbruikersgoedere en -dienste (CGCSA) en GS1 South Africa is besig met die oorgang na 2D-strepieskodes, wat aansienlik meer inligting as tradisionele strepieskodes kan gee. Dit kan onder meer \[…\] The…

## [Isuzu D-MAX V-CROSS 4&#215;4: luuks, taai en gebou vir Suid-Afrika](https://nuusflits.com/isuzu-d-max-v-cross-4x4/)

_2026-08-21 · Die Nuusblad · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Die Isuzu D-MAX V-CROSS 4x4 kombineer 140 kW, 450 Nm, luukse gerief, moderne veiligheidstegnologie en ernstige 4x4-vermoë. The post Isuzu D-MAX V-CROSS 4×4: luuks, taai en gebou vir Suid-Afrika appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .

## [Tot 1 200 poste op die spel by African Bank](https://nuusflits.com/african-bank-1200-poste-op-die-spel/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Tot 1 200 poste en 90 takke van African Bank kan in die slag bly as deel van ’n voorgestelde herstrukturering. Die bank het met die Suid-Afrikaanse Vereniging van Bankamptenare (Sasbo) konsultasies ingevolge artikel 189A van die Wet op Arbeidsverhoudinge begin. Die proses kan tot 1 200 werksverliese en die sluiting van tot \[…\] The post Tot 1 200 poste op die spel by African Bank…

## [Meer as 300 vroue oorweeg regstappe ná YAZ Plus-herroeping](https://nuusflits.com/meer-as-300-vroue-yaz-plus-herroeping/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Meer as 300 vroue het volgens regsverteenwoordigers navraag gedoen oor moontlike regstappe, nadat ’n spesifieke besending van YAZ Plus-voorbehoedpille weens ’n verpakkingsfout herroep is Die Suid-Afrikaanse Beheerraad vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) het in November 2024 die herroeping van besending WEW96J aangekondig. Sommige pakkies het 24 suikerpille en slegs vier hormoonpille bevat,…

## [Joré in trane toe skoolleierskapdroom waar word](https://nuusflits.com/jore-benade-skoolleierskapdroom/)

_2026-08-21 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

LIMPOPO. – Trane het oor Joré Benade (16) se wange gerol toe sy by Hoërskool Pietersburg as een van die skool se nuwe leiers aangewys is. Die gr.11-leerling het uiteindelik die posisie gekry waarvan sy sedert gr. 8 droom – onderhoofmeisie met kultuur as portefeulje. Die Pietie vertel: “”’n Deel van my wou nog altyd \[…\] The post Joré in trane toe skoolleierskapdroom waar word appeared first on…

## [Absa se tak- en kitsbanknetwerk krimp namate kliënte digitaal bank](https://nuusflits.com/absa-takke-kitsbanke-krimp/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

Absa het in die eerste helfte van 2026 sy tradisionele banknetwerk verder verklein namate meer kliënte van digitale bankdienste gebruik maak. Volgens BusinessTech se ontleding van Absa se jongste finansiële inligting het die aantal tradisionele banktakke met 18% tot 359 afgeneem, terwyl die aantal kitsbanke met 2% tot 4 976 gedaal het. Absa sê veranderende \[…\] The post Absa se tak- en…

## [Man kry lewenslange tronkstraf vir verkragting van 84-jarige vrou](https://nuusflits.com/tshepo-majela-lewenslange-tronkstraf-verkragting/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

OOS-KAAP. – Tshepo Majela (20) is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ’n 84-jarige vrou in Aliwal-Noord in Oktober 2023. Volgens Luxolo Tyali van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die vrou in haar huis geslaap, toe sy wakker geword en ’n onbekende man met ’n mes teen haar \[…\] The post Man kry lewenslange tronkstraf vir verkragting van…

## [PAS BEKEND: Leerlinge sterf in botsing tussen bus en minibus](https://nuusflits.com/leerlinge-sterf-botsing-bus-minibus-mashashane/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

LIMPOPO. – Minstens drie mense, onder wie twee leerlinge, is volgens voorlopige inligting dood, nadat ’n Quantum-minibus en ’n bus gebots het. Albei die voertuie het leerlinge vervoer op die pad tussen Jupiter en Diana in die Mashashane-gebied. Polokwane-munisipaliteit sê sy brand-en-reddingsdienste is na die toneel ontbied, waar nooddienspersoneel werk om leerlinge wat in die \[…\] The post PAS…

## [Polisie ondersoek moontlike ekstremistiese netwerk ná Robertson-skietgeveg](https://nuusflits.com/robertson-skietgeveg-ekstremistiese-netwerk/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ’n moontlike ekstremistiese netwerk nadat ’n handgeskrewe lys met name glo in die besit van ’n oorlede verdagte gevind is. Dit is die verdagte wat tydens ’n skietgeveg met die polisie in Robertson doodgeskiet is. Die lys bevat glo name van mense wat deur die verdagte as vyande van die \[…\] The post Polisie ondersoek moontlike ekstremistiese netwerk ná…

## [Adams weer voor Madlanga-kommissie](https://nuusflits.com/fadiel-adams-madlanga-kommissie-strafsaak/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Fadiel Adams getuig vandag weer voor die Madlanga-kommissie, waar hy uitgevra word oor inligting wat hy aan ondersoekers verskaf het. Die inligting hou verband met senior lede van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid. Adams is die leier van die National Coloured Congress. Hy het Woensdag ontken dat hy geklassifiseerde misdaadintelligensiedokumente onwettig bekom het. Hy \[…\] The…

## [Watch Chovy Code Live (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/EDjCDEEbFc7W)

_2026-08-20 · **Sponsored**_

Join live coding streams with real-time collaborative screen sharing, open source and free.

## [Hulp gevra om vrou in verband met moord op te spoor](https://nuusflits.com/hulp-gevra-om-vrou-in-verband-met-moord-op-te-spoor/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Hlengiwe Goodness Buthelezi (40) word in verband met ’n beweerde sameswering om moord te pleeg en moord in Johannesburg-Sentraal gesoek. Kapt. Tintswalo Sibeko, polisiewoordvoerder, sê die misdade het na bewering op 16 Desember 2025 plaasgevind. Speurders van die provinsiale ondersoekeenheid vir ernstige en geweldsmisdade is tans besig om na Buthelezi te soek. Enigiemand \[…\] The post…

## [15 jaar tronkstraf nadat kind in rooftog dood is](https://nuusflits.com/15-jaar-tronkstraf-nadat-kind-in-rooftog-dood-is/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

WES-KAAP. – Lubabalo Nkewana (30) en Asisipho Ntana (31) is elk tot effektief 15 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir hul betrokkenheid by ’n beplande rooftog wat tot die dood van Jetro Fritz (Jethro Fritz), ’n 10-jarige seun gelei het. Eric Ntabazalila, NVG-woordvoerder, sê die beskuldigdes is in die Kaapstad-hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op \[…\] The post 15 jaar tronkstraf nadat kind…

## [AfriForum en March and March vorm werkgroep](https://nuusflits.com/afriforum-en-march-and-march-vorm-werkgroep/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

AfriForum en March and March het ’n gesamentlike werkgroep gevorm om moontlike samewerking te ondersoek, wat gemeenskappe op voetsoolvlak kan bevoordeel. Jacinta Ngobese-Zuma, stigter van March and March, het die organisasie se afvaardiging gelei tydens ’n vergadering met AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel en ander verteenwoordigers. Die gesprekke het gefokus op gemeenskaplike uitdagings,…

## [Harry en Meghan wil glo na Brittanje terugkeer](https://nuusflits.com/harry-en-meghan-wil-glo-na-brittanje-terugkeer/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

VK. – Prins Harry en Meghan Markle beplan glo om later dié maand saam met hul twee kinders, prins Archie en prinses Lilibet, vir ’n langer tydperk na Brittanje terug te keer. Die skuif volg ses jaar nadat hulle hul koninklike pligte neergelê en na Kalifornië in die VSA verhuis het. Volgens internasionale berigte wil \[…\] The post Harry en Meghan wil glo na Brittanje terugkeer appeared first on…

## [Media en sosiale media help om verdagte &#8216;in hegtenis te neem&#8217;](https://nuusflits.com/media-en-sosiale-media-help-om-verdagte-in-hegtenis-te-neem/)

_2026-08-20 · Wanda Olivier · Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant_

GAUTENG. – Simiso Silomo Phakathi (27), wat gesoek was in verband met die moord op sy 37-jarige vriendin in Soweto, is in Klerksdorp in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming het gevolg nadat sy foto wyd deur die media en op sosiale media versprei is. Brig. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, sê die verdagte is binne vier uur opgespoor \[…\] The post Media en sosiale media help om verdagte ‘in…

