# jaco — RSS Amplifier

Recent posts from the 2 feeds in the RSS Amplifier directory that cover jaco.

Page: <https://rssamplifier.com/topics/jaco>  
Feed: <https://rssamplifier.com/topics/jaco.md>

---

## [Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .](https://jacostrydom.podbean.com/e/deon-els-rugby-kopdokter-dominee-vredemaker/)

_2026-08-17 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg Gemeente in Somerset-Wes waar hy saam met sy vrou en hulle twee dogters woon en hy het ’n PhD in Politieke Wetenskappe gefokus Konflikbestuur, die kuns van vredemaak. “Ek spot gereeld dat as ek langs die DHL Stadion staan dan verlang ek na die…

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/qnm52g6dwie38q92/deon_els7zvi8.mp3)

## [#GROOTtrauma | 12 Augustus](https://iono.fm/e/1707223)

_2026-08-12 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? \>Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede \>Minority Donor Awareness Month \>Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1707223_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 5 Augustus](https://iono.fm/e/1704975)

_2026-08-05 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas? \>Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink? \>Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein? \>PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1704975_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 29 Julie](https://iono.fm/e/1702171)

_2026-07-29 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. \>Einde van die maand ‘reset’. \>Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? \>Wêreld Hepatitisdag \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1702171_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 22 Julie](https://iono.fm/e/1699935)

_2026-07-22 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? \>Wêreldbreindag - 22 Julie \>Wat is biohacking? \>Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen. \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1699935_medium.m4a?p=rss)

## [Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee](https://jacostrydom.podbean.com/e/jaco-strydom-gesels-met-frikkie-coetzee/)

_2026-07-19 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense beweeg, buite ons gemaksone, ontdek ons ’n nuwe wêreld saam met die Here . . ." Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/vsm8fk5ztw35a95f/Frikkie.mp3)

## [#GROOTtrauma | 15 Julie](https://iono.fm/e/1697196)

_2026-07-15 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? \>Creashy: ’n Verhaal van moed \>Die gevare agter Hubbly Bubbly \>Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1697196_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 8 Julie](https://iono.fm/e/1694511)

_2026-07-08 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? \>Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) \>Nuwe longe... maar toe volg kanker \>Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1694511_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 1 Julie](https://iono.fm/e/1691602)

_2026-07-01 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? \>Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? \>Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1691602_medium.m4a?p=rss)

## [#GROOTtrauma | 24 Junie](https://iono.fm/e/1690085)

_2026-06-24 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. \>Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: \>Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood \>Mans Geestesgesondheidsmaand \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1690085_medium.m4a?p=rss)

## [Never miss a game (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/pzFXYrgN5sIP)

_2026-06-24 · **Sponsored**_

Follow any team; get an hour and one-minute web and email reminders.

## [#GROOTtrauma | 17 Junie](https://iono.fm/e/1687124)

_2026-06-17 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? \>Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. \>Scleroderma bewusmakingsweek \>Moet ek nog steeds water drink in die winter? \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1687124_medium.m4a?p=rss)

## [Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland](https://jacostrydom.podbean.com/e/rikus-van-zyl-n-dominee-op-die-platteland/)

_2026-06-15 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!” Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die…

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/7rivmbvetgmnpwxh/rikus_-_2026_06_15_14249tsmd.mp3)

## [#GROOTtrauma | 10 Junie](https://iono.fm/e/1685137)

_2026-06-10 · #GROOTtrauma_

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: \>Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? \>Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam \>Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? \>CPR en AED bewusmaking \>Dr Jaco se wenk vir die week

[Listen](https://dl.iono.fm/epi/prov_274/epi_1685137_medium.m4a?p=rss)

## [Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer](https://jacostrydom.podbean.com/e/jaco-strydom-gesels-met-santie-en-henry-tyrer/)

_2026-05-18 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . " Hoop op wiele! ministryonwheelsnelspruit@gmail.com Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/r3ahubanur3xqgh6/Santie_Henry_nespruit_blwou.mp3)

## [Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee](https://jacostrydom.podbean.com/e/rudolph-scharneck-die-vlieende-dominee/)

_2026-04-12 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweefgtuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/6t4nq8qkkjqhzb4q/Rudolph_Scharneck7aw78.mp3)

## [Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens](https://jacostrydom.podbean.com/e/jaco-strydom-with-mike-en-megan-ribbens/)

_2026-03-15 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

20 years ago they moved from the USA to Africa . . . “I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals, and top-tier food, wine, and coffee. I am recharged by a meaningful conversation, trying a new vibey restaurant, and having a braai with friends as well as strangers,” says Mike . . . Kerkbode

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/3sa3te9bmhi6ru4j/mike_meganblezt.mp3)

## [Jaco Strydom gesels met Sané Leach](https://jacostrydom.podbean.com/e/jaco-strydom-gesels-met-sane-leach/)

_2026-02-13 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om die tipe lewe te leef . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/t7mk7fykjig9hek2/sane_barjy.mp3)

## [Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje](https://jacostrydom.podbean.com/e/annatha-nel-is-dominee-weerskante-van-die-oranje/)

_2026-01-19 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/rekqd7eqtqwr7jur/annatha.mp3)

## [Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat](https://jacostrydom.podbean.com/e/hendrico-ockhuys-se-bediening-in-ysterplaat/)

_2025-11-30 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak. “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy. Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by…

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/ag5difpngsa3h3n5/_Hendrico_-_2025_12_01_001394t60.mp3)

## [Open this .onion address (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/W51BIj9slwfP)

_2025-11-30 · **Sponsored**_

Access 7btj5kisrpopxjkhmcugbiygfk2xd6op3ta7whfrmxxrldyrlh5b5zad.onion using a Tor browser.

## [Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry](https://jacostrydom.podbean.com/e/sanre-benade-die-dominee-wat-groot-dinge-met-min-regkry/)

_2025-11-17 · Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom_

Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

[Listen](https://mcdn.podbean.com/mf/web/htp4w6wgsci9wd2x/sanre_-_2025_11_17_11108bcjk.mp3)

