# heilig gees (audio feeds) — RSS Amplifier

Recent posts from the 1 feeds in the RSS Amplifier directory that cover heilig gees.

Page: <https://rssamplifier.com/topics/heilig-gee/audio>  
Feed: <https://rssamplifier.com/topics/heilig-gee/audio.md>

---

## [Preek &#124; Sondag 16 Augustus &#124; Pieter Roeloffse](https://www.sg.org.za/preek-sondag-16-augustus-pieter-roeloffse-2/)

_2026-08-16 · Stellenbosch Gemeente_

“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes – because God is interested in good craftsmanship.” — Martin Luther Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260816_pieterroeloffse.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 9 Augustus &#124; André Serfontein](https://www.sg.org.za/preek-sondag-9-augustus-andre-serfontein/)

_2026-08-09 · Stellenbosch Gemeente_

Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood. Ons deelname vra vir die geloof en vertroue dat dít God se hart is vir ons ook; dat dít is wat Hy steeds doen. Hy is die tipe outeur wat elke hoofstuk van ons lewens wil verweef tot ’n storie wat lewegend…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260809_andreserfontein.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 2 Augustus &#124; Heinrich Dry](https://www.sg.org.za/preek-sondag-2-augustus-heinrich-dry/)

_2026-08-02 · Stellenbosch Gemeente_

Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus. •⁠ ⁠2 Korinthiërs 4:6 AFR20 Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260802_heinrichdry.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 26 Julie &#124; André Serfontein](https://www.sg.org.za/preek-sondag-26-julie-andre-serfontein/)

_2026-07-25 · Stellenbosch Gemeente_

God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk, mense, wandelings, stilte, gebed en seisoene wat dag vir dag ontvou. Ons moet net ontwaak. Hy skip ook nie liedjies nie. Hy vra eerder dat ons sal vertrou dat Hy in elke hoofstuk van ons lewens betrokke is, en dat Hy dit als kan herskryf as ’n…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260726_andreserfontein.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 19 Julie, Pieter Roeloffse](https://www.sg.org.za/preek-sondag-19-julie-pieter-roeloffse/)

_2026-07-19 · Stellenbosch Gemeente_

’n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru’s vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons moet omgee. Christelike boeke belowe die vyf stappe na geestelike groei. Invloedryke Christelike stemme verduidelik wat “ware Christenskap” nou eintlik is. Politieke stemme vertel ons hoe die Koninkryk behoort te lyk. Elke dag ontvang ons meer…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260719_pieterroeloffse.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 12 Julie, Deon Botha](https://www.sg.org.za/preek-sondag-12-julie-deon-botha/)

_2026-07-11 · Stellenbosch Gemeente_

Dit is opvallend dat die eerste ding wat God as “nie goed nie” (nie mooi nie) beskryf, was nie sonde nie, maar eensaamheid: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie.” (Genesis 2:18) Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings belangriker is, selfs al is wat nodig is. Dit doen my huwelik goed dat ons goeie vriende het, ons doen afsonderlik goed saam met vriende…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260712_deonbotha.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 5 Julie, Pieter Roeloffse](https://www.sg.org.za/preek-sondag-5-julie-pieter-roeloffse-2/)

_2026-07-05 · Stellenbosch Gemeente_

Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260705_pieterroeloffse.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 28 Junie, André Serfontein](https://www.sg.org.za/preek-sondag-28-junie-andre-serfontein-2/)

_2026-06-27 · Stellenbosch Gemeente_

Vandag saam met SG As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees? Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit (’n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid. Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid’ in jou…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260628_andreserfontein.mp3)

## [Preek &#124; Sondag 21 Junie &#8211; Heinrich Dry](https://www.sg.org.za/preek-sondag-21-junie-heinrich-dry/)

_2026-06-20 · Stellenbosch Gemeente_

Vandag saam met SG Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin tydens Pinkster en vandag sluit ons die reeks af deur die Gees wat ons lei. Hoe weet ek wanneer die Gees my lei in my besluite, my optrede? Hoe help die Gees my onderskei wat God se wil is? … Luister hier na die klankopname…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260621_heinrichdry.mp3)

## [Earn crypto for idle GPUs (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/8am3gug3aQSd)

_2026-06-20 · **Sponsored**_

Run one CLI, host Qwen/Llama/Mistral, and earn BTC, ETH, SOL, or USDC

## [Preek &#124; Sondag 14 Junie &#8211; Deon Botha](https://www.sg.org.za/preek-sondag-14-junie-deon-botha/)

_2026-06-13 · Stellenbosch Gemeente_

Vandag saam met SG Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte. Jesus het dit so goed verstaan – die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy die brood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.” Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry gerus vir…

[Listen](https://www.sg.org.za/audio/20260614_deonbotha.mp3)

