# boer soek 'n vrou (blogs) — RSS Amplifier

Recent posts from the 1 feeds in the RSS Amplifier directory that cover boer soek 'n vrou.

Page: <https://rssamplifier.com/topics/boer-soek-n-vrou/blogs>  
Feed: <https://rssamplifier.com/topics/boer-soek-n-vrou/blogs.md>

---

## [Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees](https://www.rooirose.co.za/die-sterre-skitter-by-die-14de-kyknet-silwerskermfees/)

_2026-08-25 · Rachel Jonker · rooi rose_

Deur Maryke Roberts Foto’s Clifford Roberts Die 14de kykNET Silwerskermfees wat die afgelope week in die Moederstad gehou is, het opnuut bewys waarom dit die kroonjuweel van die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf is. Die fees, wat oor vier dae by The \[…\] The post Die sterre skitter by die 14de kykNET Silwerskermfees appeared first on rooi rose .

## [’n Liefdespad vol duwweltjies](https://www.rooirose.co.za/n-liefdespad-vol-duwweltjies/)

_2026-08-25 · Rachel Jonker · rooi rose_

Verskaf deur kykNET Ons is nog nie eens halfpad deur die 18de seisoen van die kykNET-maatsoekreeks Boer soek ’n vrou nie, maar die liefdespaaie het reeds ‘n onverwagte paar skerp draaie gemaak en potensiële pasmaats het die ander pad \[…\] The post ’n Liefdespad vol duwweltjies appeared first on rooi rose .

## [WEN &#8216;n Tokara Director&#8217;s-geskenkboks ter waarde van R1 500](https://www.rooirose.co.za/wen-n-tokara-directors-geskenkboks-ter-waarde-van-r1-500/)

_2026-08-25 · Rachel Jonker · rooi rose_

Bring ’n voorsmakie van die Kaapse Wynland na jou tafel met Tokara se Director’s-geskenkboks – ’n keurige viering van goeie wyn, bekroonde olyfprodukte en die kuns van saamkuier. Tokara is geleë teen die hange van Simonsberg, net buite Stellenbosch. Dié \[…\] The post WEN ‘n Tokara Director’s-geskenkboks ter waarde van R1 500 appeared first on rooi rose .

## [Groot name word dié lente by VIA verwelkom](https://www.rooirose.co.za/groot-name-word-die-lente-by-via-verwelkom/)

_2026-08-24 · Chanel Petersen · rooi rose_

Verskaf deur VIA Bobby van Jaarsveld, Kabous Meiring, François Jacobs, Efraine du Toit en Herman Lensing is van die groot name wat in September nuwe stories na VIA (DStv-kanaal 147) bring. · Vier splinternuwe reekse – Ons gesels gesondheid, \[…\] The post Groot name word dié lente by VIA verwelkom appeared first on rooi rose .

## [Die groot wenners by die Silwerskermtoekennings](https://www.rooirose.co.za/die-groot-wenners-by-die-silwerskermtoekennings/)

_2026-08-24 · Chanel Petersen · rooi rose_

Verskaf deur kykNET Die televisie-aanbieder Rian van Heerden is Saterdagaand 22 Augustus drie keer na die verhoog geroep om ’n Silwerskermbeeldjie te ontvang, terwyl die speelfilm Landmyn skoonskip gemaak het in die vier gesogte kategorieë waarin dit met twee \[…\] The post Die groot wenners by die Silwerskermtoekennings appeared first on rooi rose .

## [Doen dít in Augustus](https://www.rooirose.co.za/doen-dit-in-augustus/)

_2026-08-22 · Rachel Jonker · rooi rose_

In Augustus is die weer nog onvoorspelbaar: Dit kan nog ryp, maar die dae word warmer en kan droog en winderig wees. Stut jong bome en rankers om skade te voorkom. Roei al wat ‘n bossie is uit en kry \[…\] The post Doen dít in Augustus appeared first on rooi rose .

## [Wedstryddagkos en -drankies om saam te geniet &#038; WEN!](https://www.rooirose.co.za/wedstryddagkos-en-drankies-om-saam-te-geniet-wen/)

_2026-08-22 · Chanel Petersen · rooi rose_

’n Tipiese Suid-Afrikaanse wedstryddagtradisie behels dat die vuur vir die braai aangesteek word, maar hier is drie heerlike kos- en drankparings om dinge op wedstryddag ’n bietjie af te wissel. Klik op die naam van die kos of drankie vir \[…\] The post Wedstryddagkos en -drankies om saam te geniet & WEN! appeared first on rooi rose .

## [Willem maak &#8216;magic&#8217;](https://www.rooirose.co.za/willem-maak-magic/)

_2026-08-21 · Rachel Jonker · rooi rose_

Deur Tanya de Vente-Bijker Foto’s Willem Botha Willem Botha se kamera neem hom deesdae om die wêreld heen. As jy weer sien, is hy op ‘n vliegtuig op pad iewers heen. Die vroegoggendvlug Kaapstad toe om ‘n rooi rose-voorblad \[…\] The post Willem maak ‘magic’ appeared first on rooi rose .

## [Scheepers se speelfilm ‘Landmyn’ belig oorgeërfde drama binne familieverband](https://www.rooirose.co.za/scheepers-se-speelfilm-landmyn-belig-oorgeerfde-drama-binne-familieverband/)

_2026-08-21 · Rachel Jonker · rooi rose_

Verskaf deur kykNET Nico Scheepers volg verlede jaar se bekroonde riller Hen op met Landmyn, ’n intieme drama oor oorgeërfde trauma, verpligting en die onmoontlike daad van opgee. Dit het by die Silwerskermfees in Kaapstad gedebuteer. Vir die eerste \[…\] The post Scheepers se speelfilm ‘Landmyn’ belig oorgeërfde drama binne familieverband appeared first on rooi rose .

## [&#8216;Boer soek ’n vrou&#8217;: Onverwagte nuus vir JD](https://www.rooirose.co.za/boer-soek-n-vrou-onverwagte-nuus-vir-jd/)

_2026-08-20 · Rachel Jonker · rooi rose_

Skaars het die stof gaan lê ná verlede week se dubbele skok in Boer soek ’n Vrou tydens Francois se blitsafsprake, of nóg ’n pasmaat het onverwags die reeks gegroet. Dié keer was dit JD wat op sy plaas naby \[…\] The post ‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir JD appeared first on rooi rose .

## [Refer a Friend, Earn Rewards (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/D9kkt7pre105)

_2026-08-20 · **Sponsored**_

Earn rewards when friends get the Graphite Business Card through your referral.

## [Diepe Waters-kykers word betower deur ’n droomtroue](https://www.rooirose.co.za/diepe-waters-kykers-word-betower-deur-n-droomtroue/)

_2026-08-20 · Chanel Petersen · rooi rose_

Verskaf deur kykNET Kykers van kykNET (DStv-kanaal 144) se gewilde telenovela Diepe Waters is meegevoer deur ‘n romantiese en emosionele hoogtepunt toe twee van die reeks se mees geliefde karakters, Jacques en Theresa, in Donderdag 20 Augustus se episode \[…\] The post Diepe Waters-kykers word betower deur ’n droomtroue appeared first on rooi rose .

## [Semi-Soet is gesinsvermaak wat soet op die sak sal val + WEN dubbelkaartjies](https://www.rooirose.co.za/semi-soet-is-gesinsvermaak-wat-soet-op-die-sak-sal-val-wen-dubbelkaartjies/)

_2026-08-20 · Rachel Jonker · rooi rose_

Verskaf deur The Marketing Zoo Met die ekonomie wat knyp, is vermaak die eerste plek waar baie mense sny aan hul beplande uitgawes, veral as mens rondom ’n hele gesin moet beplan. Daarom is dit welkome nuus dat Semi-Soet \[…\] The post Semi-Soet is gesinsvermaak wat soet op die sak sal val + WEN dubbelkaartjies appeared first on rooi rose .

## [Finansiële mishandeling en wetlike beheer](https://www.rooirose.co.za/finansiele-mishandeling-en-wetlike-beheer/)

_2026-08-20 · Rachel Jonker · rooi rose_

Verskaf deur Clientèle Legal Wanneer mense aan geslagsgebaseerde geweld (GBW) dink, dink hulle gewoonlik aan fisieke mishandeling. Maar sommige van die mees skadelike vorme van mishandeling laat nie sigbare beserings agter nie. Finansiële mishandeling en wetlike intimidasie kan ’n \[…\] The post Finansiële mishandeling en wetlike beheer appeared first on rooi rose .

## [’n Vars voorkoms vir kykNET se stylikoon-veldtog](https://www.rooirose.co.za/n-vars-voorkoms-vir-kyknet-se-stylikoon-veldtog/)

_2026-08-19 · Rachel Jonker · rooi rose_

Verskaf deur kykNET Die soektog na kykNET se Stylikoon-veldtog van 2026 het afgeskop – en vanjaar skyn die kollig op mans ook. Revlon en kykNET se glans- en tydskrifprogram Bravo! het verlede jaar vir groot opwinding gesorg toe hulle \[…\] The post ’n Vars voorkoms vir kykNET se stylikoon-veldtog appeared first on rooi rose .

## [Sachertorte met lemoen](https://www.rooirose.co.za/sachertorte-met-lemoen/)

_2026-08-19 · Rachel Jonker · rooi rose_

Bestanddele van die koek 200 g donkersjokolade (70% kakao) 150 g botter, saggemaak 8 eiers 160 ml (2/3 k) strooisuiker 180 ml (3/4 k) meel 10 ml (2 t) gemengde speserye 60 ml (1/4 k) lemoenmarmelade, warm Instruksies vir \[…\] The post Sachertorte met lemoen appeared first on rooi rose .

## [Stadig geroosterde rooiwyn-en-tamatie-lamskenkels](https://www.rooirose.co.za/stadig-geroosterde-rooiwyn-en-tamatie-lamskenkels-2/)

_2026-08-19 · Rooi Rose · rooi rose_

Bestanddele 6 x 300 g lamskenkels meel 30 ml (2 e) olyfolie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gedruk 250 ml (1 k) rooiwyn 2 x 400 g geblikte heel tamaties 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 15 ml (1 e) \[…\] The post Stadig geroosterde rooiwyn-en-tamatie-lamskenkels appeared first on rooi rose .

## [&#8216;INVISIBLE&#8217; se Eksklusiewe Eerste Vertoning](https://www.rooirose.co.za/invisible-se-eksklusiewe-eerste-vertoning/)

_2026-08-18 · Chanel Petersen · rooi rose_

Verskaf deur Queen PR In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word ‘n groep plaaslike stropers een-vir-een deur ‘n geheimsinnige moordenaar tereggestel. Polisie-ondersoekbeampte Kolonel Jack Phatudi begin ‘n meedoeënlose jagtog om uit te vind wie vir die brutale moorde verantwoordelik \[…\] The post ‘INVISIBLE’ se Eksklusiewe Eerste Vertoning appeared first on rooi rose .

## [Kyk mooi na jou naels](https://www.rooirose.co.za/kyk-mooi-na-jou-naels/)

_2026-08-18 · Rachel Jonker · rooi rose_

Deur Rachel Jonker Dis mos die klein goedjies in die lewe wat dinge werklik onaangenaam kan maak. Soos wanneer jy met jou naelvelletjies (‘cuticles’) sukkel. rooi rose het gaan aanklop by Janke Brink, ’n skoonheidsterapeut wat by Isa \[…\] The post Kyk mooi na jou naels appeared first on rooi rose .

## [Gesonde dieet, gesonde brein](https://www.rooirose.co.za/gesonde-dieet-gesonde-brein/)

_2026-08-17 · Rachel Jonker · rooi rose_

Deur Maretha Botes Dr Dale Bredesen is ‘n navorser en skrywer van verskeie boeke oor alzheimersiekte. Volgens hom bestaan daar drie tipes alzheimersiektes. Die een tipe word deur inflammasie in die brein en sekere genetiese merkers veroorsaak. ‘n Tweede \[…\] The post Gesonde dieet, gesonde brein appeared first on rooi rose .

