
Hannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag
“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook Toetentaal op Maroela Media
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Subscribe:.rss.atom.json.md.m3u.pls
Live Last read · last published · next check
Saves to your Listen queue, to pick up on another day or another device.

“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook Toetentaal op Maroela Media

“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook Toetentaal op Maroela Media

“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook Toetentaal op Maroela Media

Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook Toetentaal op Maroela Media

Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook Toetentaal op Maroela Media

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook Toetentaal op Maroela Media

“Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook Toetentaal op Maroela Media

Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook Toetentaal op Maroela Media

“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook Toetentaal op Maroela Media

“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook Toetentaal op Maroela Media

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.” Facebook Toetentaal op Maroela Media