RSS Amplifier

Blog

stylvol.co.za

Jou goedvoel vriendekring

stylvol.co.zaSource feed ↗10 posts

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest posts

Meng patrone soos ’n modekenner

Kyk om patrone te meng is intimiderend, maar as jy eers begin is dit eintlik maklik en pret. Dit laat jou modestyl interessanter lyk en ewe skielik het jy baie meer uitrusting-items om te meng en pas. Ons leer jou hoe. Deur Suzanne Kotzé Meng patrone só Met die terugkeer van maksimalisme is patrone meng beslis deel van die voorkoms en trend, maar patrone meng hoef nie noodwendig uitspattig te wees…

Mat kies wenke, 7 dinge om te weet voordat jy kies

Die keuse van ’n mat gaan oor veel meer as net ’n mooi kleur kies. Jou keuse van vesel, die tekstuur en die digtheid van jou mat gaan bepaal hoe ’n mat mettertyd lyk en verouder. Eben Barnard, eienaar van FLOER, ’n pasgemaakte vloermaatskappy, (in Kaapstad) deel sy mat kies wenke om in gedagte te hou voordat jy ‘n mat koop. Eben help immers elke dag vir kliënte (en boetiek hotelle) met hul…

Onderlaagwenke en truuks vir ’n glansende vel

Ons ontvang gereeld die vraag; “Wat is die beste onderlaag?” Ons antwoord: daardie onderlaag wat jou vel steeds soos jou vel laat lyk, net beter. Jou onderlaag behoort so natuurlik as moontlik te lyk, die doel is dat niemand eintlik behoort te kan sien dat jy onderlaag dra nie. Hier’s hoekom jy jou plat onderlaagkwassie moet weggooi plus ’n paar handige onderlaagwenke wat jy daagliks kan gebruik.…

Vyf afspraak-idees vir moeë paartjies

Soms voel ’n ‘date-night’ na so baie werk, en dalk ook duur. Ons deel hier vyf maniere waarop jy weer hout op jou liefdesvuurtjie kan gooi, veral in die tye wanneer jou eie energie laag voel. Deur sielkundige Gerda Kriel Die belangrikheid van hout op jou liefdesvuurtjie gooi In die Wintermaande stook ons graag ’n kaggel in ons huis. Die warmte vul die ruimte, die effense soet houtreuk trek in…

Wyepyp denims, modekenners se stileer wenke

Wyepyp denims is een van 2026 groot modetrends, een waaroor ons nie kla nie. Dit is gemaklik, voel moeiteloos cool en kan selfs die eenvoudigste uitrusting onmiddellik meer modieus laat lyk. Maar daar is een klein probleem: Hoe dra jy al daardie materiaal sonder om te voel asof jou denims jou dra in plaas van andersom? In hierdie artikeldeel gesels ons top wyepyp denim stileerwenke, asook wenke…

Eksie perfeksie bypassende dekor is uit; die versamelde huis is in

Sê hallo vir die “collective home” voorkoms, en totsiens vir meubelstukke en dekor wat eksie perfeksie bymekaar pas. Daar was ’n tyd toe die versiering van ’n vertrek beteken het om alles as ’n stel te koop. Die versamelde huis is een wat voel asof jy regtig daar woon, eerder as ’n vertoonlokaal waar alles met een aflewering gearriveer het. In hierdie artikel deel ons meer oor die “versamelde…

Hierdie is díe stil luukse blonde kleure waarvan jy moet weet

Vergeet van ysige platinum blonde kleure wat groot stellings maak en ook onderhoud eis. Dink eerder aan sagte, natuurlike blonde kleure wat moeiteloos duur lyk eerder as ooglopend gekleur. Deur Suzanne Kotzé Kaapse haarkapper Charles Junior Louw wat vanaf Excentric on Kloof werk sê: “Al hoe meer van my blonde kliënte begin vra vir meer natuurlike blonde kleure. Hier is die vier blonde skakerings…

Bella se ‘brisket’

Na ’n lang gesukkel en vele probeerslae het Isabella Niehaus eindelik die ‘brisket’ (op die Bella-manier) bemeester. Sy deel die resep uit haar splinternuwe Bella’s Kitchen resepteboek. Saamgestel deur Suzanne Kotzé. Isabella Niehaus Isabella Niehaus (of Bella soos ons haar ken) is ’n geliefde in die tydskrif-kringe. Na jarelange mode-redakteur en later ook dekor, het Bella haar passie vir kosmaak…

Minder klere, meer uitrustings: Só bou jy ’n kapsuleklerekas wat vir jou werk

Jou kas is propvol klere, maar tog voel dit asof jy niks het om aan te trek nie. Indien jy hierdie gevoel ken, dan is hierdie artikel spesiaal vir jou. Die oplossing is nie noodwendig nóg inkopies nie, maar eerder ’n slim manier om jou klerekas saam te stel. Juis hierom dat die kapsuleklerekas modebeweging wêreldwyd al hoe meer gewild raak. Van stylkenners tot bekendes in die mode-industrie kies…

7 aandgewoontes wat jou help om beter te slaap hierdie winter

Baie van ons dink beter slaap verg duur aanvullings, slimhorlosies of ingewikkelde biohacking planne. Die waarheid is dat die grootste verbeterings dikwels uit eenvoudige, herhaalbare gewoontes kom. Begin met een of twee nuwe aandgewoontes hierdie winterseisoen en gee jou liggaam ’n week of twee om aan te pas. Ons deel handige aandgewoontes met jou wat jou sal help met beter slaapgewoontes vir jou…