RSS Amplifier

Blog

rooi rose

Stylvol, sinvol, propvol

rooirose.co.zaSource feed ↗10 posts

Overdue Last read · last published · next check
Last read 13 hours ago, longer than this feed's 3 hours schedule.

Written by

Latest posts

‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir JD

Skaars het die stof gaan lê ná verlede week se dubbele skok in Boer soek ’n Vrou tydens Francois se blitsafsprake, of nóg ’n pasmaat het onverwags die reeks gegroet. Dié keer was dit JD wat op sy plaas naby […] The post ‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir JD appeared first on rooi rose .

Diepe Waters-kykers word betower deur ’n droomtroue

Verskaf deur kykNET Kykers van kykNET (DStv-kanaal 144) se gewilde telenovela Diepe Waters is meegevoer deur ‘n romantiese en emosionele hoogtepunt toe twee van die reeks se mees geliefde karakters, Jacques en Theresa, in Donderdag 20 Augustus se episode […] The post Diepe Waters-kykers word betower deur ’n droomtroue appeared first on rooi rose .

Semi-Soet is gesinsvermaak wat soet op die sak sal val + WEN dubbelkaartjies

Verskaf deur The Marketing Zoo Met die ekonomie wat knyp, is vermaak die eerste plek waar baie mense sny aan hul beplande uitgawes, veral as mens rondom ’n hele gesin moet beplan. Daarom is dit welkome nuus dat Semi-Soet […] The post Semi-Soet is gesinsvermaak wat soet op die sak sal val + WEN dubbelkaartjies appeared first on rooi rose .

Finansiële mishandeling en wetlike beheer

Verskaf deur Clientèle Legal Wanneer mense aan geslagsgebaseerde geweld (GBW) dink, dink hulle gewoonlik aan fisieke mishandeling. Maar sommige van die mees skadelike vorme van mishandeling laat nie sigbare beserings agter nie. Finansiële mishandeling en wetlike intimidasie kan ’n […] The post Finansiële mishandeling en wetlike beheer appeared first on rooi rose .

’n Vars voorkoms vir kykNET se stylikoon-veldtog

Verskaf deur kykNET Die soektog na kykNET se Stylikoon-veldtog van 2026 het afgeskop – en vanjaar skyn die kollig op mans ook. Revlon en kykNET se glans- en tydskrifprogram Bravo! het verlede jaar vir groot opwinding gesorg toe hulle […] The post ’n Vars voorkoms vir kykNET se stylikoon-veldtog appeared first on rooi rose .

Sachertorte met lemoen

Bestanddele van die koek 200 g donkersjokolade (70% kakao) 150 g botter, saggemaak 8 eiers 160 ml (2/3 k) strooisuiker 180 ml (3/4 k) meel 10 ml (2 t) gemengde speserye 60 ml (1/4 k) lemoenmarmelade, warm Instruksies vir […] The post Sachertorte met lemoen appeared first on rooi rose .

Stadig geroosterde rooiwyn-en-tamatie-lamskenkels

Bestanddele 6 x 300 g lamskenkels meel 30 ml (2 e) olyfolie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gedruk 250 ml (1 k) rooiwyn 2 x 400 g geblikte heel tamaties 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 15 ml (1 e) […] The post Stadig geroosterde rooiwyn-en-tamatie-lamskenkels appeared first on rooi rose .

‘INVISIBLE’ se Eksklusiewe Eerste Vertoning

Verskaf deur Queen PR In die klein Laeveldse dorpie, Hoedspruit, word ‘n groep plaaslike stropers een-vir-een deur ‘n geheimsinnige moordenaar tereggestel. Polisie-ondersoekbeampte Kolonel Jack Phatudi begin ‘n meedoeënlose jagtog om uit te vind wie vir die brutale moorde verantwoordelik […] The post ‘INVISIBLE’ se Eksklusiewe Eerste Vertoning appeared first on rooi rose .

Kyk mooi na jou naels

Deur Rachel Jonker Dis mos die klein goedjies in die lewe wat dinge werklik onaangenaam kan maak. Soos wanneer jy met jou naelvelletjies (‘cuticles’) sukkel. rooi rose het gaan aanklop by Janke Brink, ’n skoonheidsterapeut wat by Isa […] The post Kyk mooi na jou naels appeared first on rooi rose .

Gesonde dieet, gesonde brein

Deur Maretha Botes Dr Dale Bredesen is ‘n navorser en skrywer van verskeie boeke oor alzheimersiekte. Volgens hom bestaan daar drie tipes alzheimersiektes. Die een tipe word deur inflammasie in die brein en sekere genetiese merkers veroorsaak. ‘n Tweede […] The post Gesonde dieet, gesonde brein appeared first on rooi rose .