RSS Amplifier

Blog

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes - sedert 1997

roekeloos.co.zaSource feed ↗10 posts

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest posts

Tottie en nie verder nie

Tollie Parton (Wynand Kotze) was nog altyd die tè eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid?

Talentvolle Daniella Venter ingevoer vir dié hoogtepunt

Die Suid-Afrikaans-gebore danser Daniella Venter gaan dié week haar pointe-skoene in Johannesburg vasgespe en by die WGRUV Dance Company aansluit as gasdanser in Highlights: Tracing the Line — ’n produksie wat van 20 tot 23 Augustus by die UJ Arts Centre aangebied word.

Een keer – Kerk Straat

Die Afrikaanse musiektoneel kry ’n rou, emosionele nuwe toevoeging met Kerk Straat se jongste enkelsnit, “Een Keer” — ’n lied wat die brose oomblikke tussen liefde, verlange en spyt vasvang.

Prima Facie

Die bekroonde teatermaatskappy How Now Brown Cow bring Suzie Miller se West End-treffer Prima Facie Kaap toe.

Die ergste – Dian Roux

Die Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Dian Roux stel sy nuwe enkelsnit, “Die Ergste”, bekend — ’n rou, eerlike en meer up-tempo refleksie oor liefde, verlies, selfgesprek en die moeilike pad na aanvaarding.

Wat om te doen as die wêreld brand

Wat om te doen as die wêreld brand is ‘n splinternuwe kabaret wat spesiaal vir die legendariese Elzabé Zietsman geskep is deur digter en skrywer Bibi Slippers.

Dance All Night

Leo Sonskyn betree ’n opwindende nuwe hoofstuk in sy musiekloopbaan met die vrystelling van sy splinternuwe enkelsnit, “Dance All Night” — sy eerste Engelse liedjie.

The Shape of Passage

Theo Paul Vorster se uitstalling ter viering van 20 jaar van linodrukkuns.

Nuwe begin – Vancoet

Die Afrikaanse band Vancoet stel hul nuwe enkelsnit, “Nuwe Begin”, bekend — ’n diep persoonlike en hoopvolle lied wat luisteraars deur die donkerte van skuld, skaamte en innerlike stryd neem, tot by die belofte van herstel en nuwe lewe.

How Live Casino Online Games Create Real-Time Experiences

Live casino games combine traditional casino-style gameplay with modern streaming technology to create interactive experiences that can be accessed from almost anywhere.