RSS Amplifier

Blog

Plus 50

Jou beste jare | Your best years

plus50.co.zaSource feed ↗10 posts

Live Last read · last published · next check

Latest posts

Op 100 praktiseer hierdie dokter nog!

Hierdie ware legende, ’n praktiserende oor neus en keelspesialis is nou ’n volle 100 jaar oud. Van sy pasiënte oor ’n tydperk van meer as ’n driekwarteeu, se kinders en kleinkinders is ook al deur hom behandel. The post Op 100 praktiseer hierdie dokter nog! appeared first on Plus 50 .

The Wildest Beauty

Michiel Heyns is an award-winning author and translator. Much of Heyns’ earlier works have received critical acclaim, with Bodies Politic (2009), Lost Ground (2012) and A Sportful Malice (2015) earning him the Herman Charles Bosman Awards during their respective years. The post The Wildest Beauty appeared first on Plus 50 .

Skorpio

’n Goed geskryfde krimi is die hoogtepunt van tydelike ontvlugting. Deon Meyer se nuuste roman, Skorpio bied juis net dit. Meyer is ’n meesterlike vervlegter van skynbaar onverwante misdaadbrokkies wat op die ou einde in die bestek van etlike bladsye ontknoop (of sal ons sê ontplof) in ’n unieke dog uiters geloofwaardige warboel van dreigende persoonlike verlies, internasionale politiek en…

Herwonne glorie van die 1885 Nieuwe Republiek Museum

Die gemeenskap het ingegryp en moue opgerol om die 1885 Nieuwe Republiek Museum op Vryheid, in die noorde van KwaZulu-Natal, te restoureer. Frans van Niekerk, komiteelid wat nou gemoeid is met die museum vertel: “In Maart 2024 is ’n gemeenskapsvergadering belê waartydens die AbaQulusi Munisipaliteit te kenne gegee het dat hul nie langer kans sien om die 1885 Nieuwe Republiek Museum te onderhou…

Kaapse boekbinder beoefen steeds sy ambag

Oordeel gerus maar die boek aan sy omslag. Dis die helende handewerk van ’n meester in die vakmanskap van boekbind en -restoureer - wat dateer van Middeleeuse gildes. MARTHINUS VAN BART gesels boekdele met Johan Botha, boekbinder van Kaapstad, oor sy seldsame ambag van die afgelope 60 jaar. In 1965 het Johan sy vakleerlingskap in boekbindery by Dirk Zandberg van Trio Rand Drukkery in…

A Love Letter to South Africa: Place

This place is home, and one’s attachment to the first places one learns to love, one’s sacred places, is unshakeable. From Odysseus to the present day, homecoming is synonymous with peace and healing. The post A Love Letter to South Africa: Place appeared first on Plus 50 .

The Knysna and Tsitsikamma Forests

Renowned writer Dalene Matthee called the Knysna and Tsitsikamma forests of the Southern Cape the ‘Enchanted Forest Land’. A forest wonderland that enriches the soul with its grandeur, and beauty, but also a sensitive self-sustained world that requires careful management. The post The Knysna and Tsitsikamma Forests appeared first on Plus 50 .

Pretoria Leeskringe

Senior burgers is ywerige lesers, en leeskringe bied die geleentheid vir lesers om te besin oor boeke. Leeskringbyeenkomste is nie alleen intellektueel stimulerend nie, maar lede smee ook vriendskappe en kuier heerlik na byeenkomste. Pretoria en omtrek deel hul jaarprogramme met mekaar. Leeskringe dwarsoor die land kan gerus hul jaarprogramme en informasie stuur. The post Pretoria Leeskringe…

Karen, kunstenaar van Knysna

Karen du Toit het ’n liefde vir enigiets kreatiefs, van loodglaswerk, mosaïek, skilder en haar grootste liefde pottebakkery waarmee sy die lewe verfraai, een skepping op ’n slag. The post Karen, kunstenaar van Knysna appeared first on Plus 50 .

Mens sukkel nie met ’n meermin nie

Die stormloop om na die mitologiese meermin by die C.P. Nel-museum op Oudsthoorn te kom kyk, was in ’n stadium so erg dat raadop personeel die museumdeure moes sluit en by die sydeure uitgeglip het. The post Mens sukkel nie met ’n meermin nie appeared first on Plus 50 .