'n Bedroefde ouerpaar van die Paarl is met talle vrae gelaat nadat hul seun wat "skaars 'n vlieg kon seermaak," Saterdag (9 Augustus) in die vroeë oggendure aangeval en doodgesteek is. The post 17-jarige leerling van die Paarl vermoor appeared first on Paarl Post .
'n Graad 9 leerling aan die Paulus Joubert Sekondêre Skool sterk aan nadat hy Dinsdagmiddag buite die skool deur booswigte met 'n panga aangeval is. The post Leerling van Paulus Joubert Sekondêre Skool met panga aangeval appeared first on Paarl Post .
Klein Nederburg Senior Sekondêr (KN) het Saterdagmiddag (8 Augustus) vir ‘n derde opeenvolgende keer hul stempel op New Orleans Sekondêre Skool (Noss) afgedruk, toe hulle weer die jaarlikse derby wen. […] The post Die beker bly: drie in ‘n ry vir KN appeared first on Paarl Post .
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van […] The post Rugbyspelers se verkragsaak na streekhof in Paarl oorgeplaas appeared first on Paarl Post .
Die verdagte in die moordsaak van Kotie Nel het verlede Woensdag (29 Julie) sy eerste verskyning in die Paarl-landdroshof gemaak. The post Moordverdagte bly agter tralies vir Kotie Nel-moordsaak appeared first on Paarl Post .
Ten spyte van mede-studente en paramedici se pogings om Paul Klaasen, 'n eerstejaarstudent van die Paarl, by te bring nadat hy ná 'n raakrugbywedstryd begin sleg voel het, is hy Maandagaand op pad hospitaal toe oorlede. The post Seun (18) van Koekenaap sterf in die Paarl ná raakrugbywedstryd appeared first on Paarl Post .
‘n Onbekende man is Dinsdagaand (4 Augustus) in ‘n ongeluk dood. Volgens die polisie het die ongeluk tussen ‘n motoris en ‘n voetganger omstreeks 20:30 op Jan van Riebeeckweg plaasgevind. […] The post Onbekende man sterf in ongeluk in die Paarl appeared first on Paarl Post .