Die Volvo XC60 T8 lewer 340 kW en 709 Nm, bied tot 81 km elektriese reikafstand en kombineer inprophibriedkrag met Sweedse luuksheid. The post Volvo XC60 T8: 340 kW-inprophibried kombineer krag en luuksheid appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .
Die Chery Tiggo 9 bied sewe sitplekke, 187 kW, 390 Nm, ’n 15,6-duim-skerm en ’n lang lys luukse en veiligheidskenmerke. The post Chery Tiggo 9: luukse sewesitplek-SUV bied baie vir sy prys appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .
Die Omoda C7 bied 145 kW petrolkrag of ’n 255 kW SHS-inprophibried met tot 105 km elektriese reikafstand en hope tegnologie. The post Omoda C7: styl, tegnologie en SHS-hibriedkrag appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .
Die Jeep Gladiator Rubicon kombineer ’n 209 kW V6-enjin, ernstige 4x4-vermoë, ’n oopdak-ontwerp en ’n praktiese dubbelkajuit-laaibak. The post Jeep Gladiator Rubicon: ’n bakkie gebou vir avontuur appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .
Die Volvo EX30 Cross Country lewer 315 kW en 543 Nm, met AWD, 190 mm grondvryhoogte en ’n reikafstand van tot ongeveer 436 km. The post Volvo EX30 Cross Country: elektriese avontuur met 315 kW appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .
GAUTENG. – Suid-Afrikaanse verbruikers sal toenemend meer inligting oor produkte met hul selfone kan bekom namate die kleinhandelbedryf na ’n nuwe generasie 2D-strepieskodes oorskakel. Die Raad vir Verbruikersgoedere en -dienste (CGCSA) en GS1 South Africa is besig met die oorgang na 2D-strepieskodes, wat aansienlik meer inligting as tradisionele strepieskodes kan gee. Dit kan onder meer […] The…
Die Isuzu D-MAX V-CROSS 4x4 kombineer 140 kW, 450 Nm, luukse gerief, moderne veiligheidstegnologie en ernstige 4x4-vermoë. The post Isuzu D-MAX V-CROSS 4×4: luuks, taai en gebou vir Suid-Afrika appeared first on Nuusflits, Suid-Afrika se nasionale aanlyn koerant .
GAUTENG. – Tot 1 200 poste en 90 takke van African Bank kan in die slag bly as deel van ’n voorgestelde herstrukturering. Die bank het met die Suid-Afrikaanse Vereniging van Bankamptenare (Sasbo) konsultasies ingevolge artikel 189A van die Wet op Arbeidsverhoudinge begin. Die proses kan tot 1 200 werksverliese en die sluiting van tot […] The post Tot 1 200 poste op die spel by African Bank…
GAUTENG. – Meer as 300 vroue het volgens regsverteenwoordigers navraag gedoen oor moontlike regstappe, nadat ’n spesifieke besending van YAZ Plus-voorbehoedpille weens ’n verpakkingsfout herroep is Die Suid-Afrikaanse Beheerraad vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) het in November 2024 die herroeping van besending WEW96J aangekondig. Sommige pakkies het 24 suikerpille en slegs vier hormoonpille bevat,…
LIMPOPO. – Trane het oor Joré Benade (16) se wange gerol toe sy by Hoërskool Pietersburg as een van die skool se nuwe leiers aangewys is. Die gr.11-leerling het uiteindelik die posisie gekry waarvan sy sedert gr. 8 droom – onderhoofmeisie met kultuur as portefeulje. Die Pietie vertel: “”’n Deel van my wou nog altyd […] The post Joré in trane toe skoolleierskapdroom waar word appeared first on…
Absa het in die eerste helfte van 2026 sy tradisionele banknetwerk verder verklein namate meer kliënte van digitale bankdienste gebruik maak. Volgens BusinessTech se ontleding van Absa se jongste finansiële inligting het die aantal tradisionele banktakke met 18% tot 359 afgeneem, terwyl die aantal kitsbanke met 2% tot 4 976 gedaal het. Absa sê veranderende […] The post Absa se tak- en…
OOS-KAAP. – Tshepo Majela (20) is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ’n 84-jarige vrou in Aliwal-Noord in Oktober 2023. Volgens Luxolo Tyali van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die vrou in haar huis geslaap, toe sy wakker geword en ’n onbekende man met ’n mes teen haar […] The post Man kry lewenslange tronkstraf vir verkragting van…
LIMPOPO. – Minstens drie mense, onder wie twee leerlinge, is volgens voorlopige inligting dood, nadat ’n Quantum-minibus en ’n bus gebots het. Albei die voertuie het leerlinge vervoer op die pad tussen Jupiter en Diana in die Mashashane-gebied. Polokwane-munisipaliteit sê sy brand-en-reddingsdienste is na die toneel ontbied, waar nooddienspersoneel werk om leerlinge wat in die […] The post PAS…
WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ’n moontlike ekstremistiese netwerk nadat ’n handgeskrewe lys met name glo in die besit van ’n oorlede verdagte gevind is. Dit is die verdagte wat tydens ’n skietgeveg met die polisie in Robertson doodgeskiet is. Die lys bevat glo name van mense wat deur die verdagte as vyande van die […] The post Polisie ondersoek moontlike ekstremistiese netwerk ná…
GAUTENG. – Fadiel Adams getuig vandag weer voor die Madlanga-kommissie, waar hy uitgevra word oor inligting wat hy aan ondersoekers verskaf het. Die inligting hou verband met senior lede van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid. Adams is die leier van die National Coloured Congress. Hy het Woensdag ontken dat hy geklassifiseerde misdaadintelligensiedokumente onwettig bekom het. Hy […] The…
GAUTENG. – Hlengiwe Goodness Buthelezi (40) word in verband met ’n beweerde sameswering om moord te pleeg en moord in Johannesburg-Sentraal gesoek. Kapt. Tintswalo Sibeko, polisiewoordvoerder, sê die misdade het na bewering op 16 Desember 2025 plaasgevind. Speurders van die provinsiale ondersoekeenheid vir ernstige en geweldsmisdade is tans besig om na Buthelezi te soek. Enigiemand […] The post…
WES-KAAP. – Lubabalo Nkewana (30) en Asisipho Ntana (31) is elk tot effektief 15 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir hul betrokkenheid by ’n beplande rooftog wat tot die dood van Jetro Fritz (Jethro Fritz), ’n 10-jarige seun gelei het. Eric Ntabazalila, NVG-woordvoerder, sê die beskuldigdes is in die Kaapstad-hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op […] The post 15 jaar tronkstraf nadat kind…
AfriForum en March and March het ’n gesamentlike werkgroep gevorm om moontlike samewerking te ondersoek, wat gemeenskappe op voetsoolvlak kan bevoordeel. Jacinta Ngobese-Zuma, stigter van March and March, het die organisasie se afvaardiging gelei tydens ’n vergadering met AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel en ander verteenwoordigers. Die gesprekke het gefokus op gemeenskaplike uitdagings,…
VK. – Prins Harry en Meghan Markle beplan glo om later dié maand saam met hul twee kinders, prins Archie en prinses Lilibet, vir ’n langer tydperk na Brittanje terug te keer. Die skuif volg ses jaar nadat hulle hul koninklike pligte neergelê en na Kalifornië in die VSA verhuis het. Volgens internasionale berigte wil […] The post Harry en Meghan wil glo na Brittanje terugkeer appeared first on…
GAUTENG. – Simiso Silomo Phakathi (27), wat gesoek was in verband met die moord op sy 37-jarige vriendin in Soweto, is in Klerksdorp in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming het gevolg nadat sy foto wyd deur die media en op sosiale media versprei is. Brig. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, sê die verdagte is binne vier uur opgespoor […] The post Media en sosiale media help om verdagte ‘in…