Oudspelers het van so ver soos Engeland het gekom om hul ou spanmaats te sien en gholf en rolbal te speel vir die Griekwaland-Wes-Rugby-unie se reünie. The post Kameraadskap sonder gelyke gevier saam met Griekwaland-Wes-Rugby-unie se 140 j. appeared first on Noordkaap Bulletin .
Open to learners in Gr. 8 to Gr. 11, the competition invites entrants to submit an original mascot design. No prior design experience or training is required. The post Highs school learners invited to show creativity that is out of this world appeared first on Noordkaap Bulletin .
Almal het mooi en lelik om te onthou as ons terugkyk op ons lewenspad. As 'n mens dink aan gebeure, tye, plekke en mense. The post TWYFELHOEKIE | Onthou is ‘n kosbaarheid na aan die hart appeared first on Noordkaap Bulletin .
Wanneer jy jouself in 'n beroep bevind waarin jy tyd verkoop, loop die tyd soos water tussendeur jou vingers. In baie gevalle sonder vergoeding. The post POTPOURRI | ‘Ag, doen gou’ grief talle appeared first on Noordkaap Bulletin .
"Die munisipale werkswinkel lyk soos 'n skrootwerf. In Februarie was nog net een van die munisipaliteit se laaigrawe werkend, vandag geeneen nie." The post Emthanjeni se paaie verval, met ‘skrootwerf van ou wrakke’ by munisipaliteit appeared first on Noordkaap Bulletin .
Honderde oud-Uppies-en Velties-ondersteuners het Saterdag van heinde en ver na 'n stampvol Dries Potgieter-stadion gekom vir die jaarlikse interjol-kragmeting. The post Uppies en Velties werp alles in Groot Interjol-stryd voor stampvol stadion appeared first on Noordkaap Bulletin .
Cicel Leonardo Feris, alombekend as Buksie, se lewe en dood is op 30 Julie deur familie en vriende in die Sewende Dag Adventiste-kerk in Upington gevier. The post Stille steunpilaar en bedrewe krieketspeler van Upington se lewe gedenk appeared first on Noordkaap Bulletin .
Ondersoeke fokus op die Noord-Kaapse Departement van Onderwys, asook die Departement van Paaie en Openbare Werke, met die doel om geldelike verliese te verhaal. The post Ramaphosa gee groen lig vir SOE-ondersoek van Noord-Kaapse staatsdepartemente appeared first on Noordkaap Bulletin .
Inskrywing is nou oop vir boere wat na liefde soek om hulle in te skryf vir reeks 19 van kykNET se immergewilde TV-reeks Boer soek 'n vrou. The post Boere wat hul pasmaats soek, kan nou inskryf vir TV-reeks appeared first on Noordkaap Bulletin .