RSS Amplifier

Blog

ngoverkruin

ngoverkruin

ngoverkruin.org.zaSource feed ↗10 posts

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest posts

Sondag 16 Augustus 2026: 09:00

Hoe maklik dink ons nie dat ons manier van kyk na die wêreld die volle realiteit is nie? Ons sien mense en situasies vanuit ons eie perspektief – maar dikwels is daar meer aan die prentjie as wat ons kan sien. In Lukas 19:1–10 ontmoet ons Saggeus. Mense het hom as ’n sondaar en uitgeworpene…

Sondag 16 Augustus 2026: 18:00

Tema: Ontmoetings met God: “Het jy al ooit gevoel jy is op die verkeerde plek in jou lewe?” 📖 Skriflesing: Eksodus 3:1–12 Liewe geloofsfamilie, Hierdie Sondagaand kyk ons na ’n besondere ontmoeting in die Bybel.Ons gaan saam met Moses die woestyn in — ’n man wat waarskynlik nooit gedink het sy lewe sou eindig waar…

Sondag 9 Augustus 2026: 09:00

Tema: Wat is in oju hand? : Gewone mense. Gewone stawwe. ‘n Buitengewone God.Skriflesing: Eksodus 4:17Aanlyn skakel: https://youtube.com/live/D-e9JlmEtTU Liewe geloofsfamilie, Ons leef in ‘n wêreld waar ons dikwels voel ons is nie genoeg nie. “Ek is te swak…”“Ek weet nie genoeg nie…”“Iemand anders sal dit beter doen…” Maar wat as God nooit begin by dit…

Sondag 2 Augustus 2026: 09:00

🌿 Liewe Geloofsfamilie, Toe Adam en Eva gesondig het, was God se eerste woorde nie ‘n veroordeling nie, maar ‘n vraag: “Waar is jy?” Dit is ‘n vraag wat vandag nog in elke mens se lewe weerklink. Miskien is jy nie ver van God af nie…maar dalk het jou hart ongemerk begin wegdryf. Voordat ons…

Sondag 2 Augustus 2026: 18:00

Ons almal dra herinneringe, seerkry en gewoontes uit die verlede saam met ons. Maar wat gebeur wanneer ons so vasgevang raak in dit wat agter ons lê dat ons nie meer die nuwe lewe kan sien wat God vir ons voorberei het nie? In die verhaal van Lot en sy vrou hoor ons God se…

Sondag 26 Julie 2026: 18:00

Tema: Hoe lyk my vrede?Skriflesing: Matteus 11:28–30Skakel: https://youtube.com/live/xEZyPT8FBu Ons leef in ’n wêreld vol druk, bekommernis en spanning. Maar waar vind ons ware vrede? Jesus nooi ons uit: “Kom na My toe…” Kom ontdek saam hoe Jesus se vrede lyk — ’n vrede wat ons laste verlig, ons harte tot rus bring en ons leer…

Sondag 26 Julie 2026: 09:00

Vriende, ons tema vir Sondagoggend is: In die begin… “In die begin het God die hemel en die aarde geskep.” Teks: Genesis 1:1–27 Kom ontdek saam met ons die wonder van God se skeppingswerk — hoe Hy orde uit chaos bring, lig in die duisternis laat skyn en lewe skep met ’n doel. In die…

Sondag 19 Julie 2026: 09:00

Tema: Wanneer God anders werk: Marta en Maria: Die oorwinning wat soos ‘n nederlaag gelyk hetSkriflesing: Mark 15: 21-39Aanlyn skakel: https://youtube.com/live/fNRZyuY03Ms 🌿 SONDAGOGGEND EREDIENS 🌿 Liewe geloofsfamilieDaar is tye wanneer dit voel asof God stil is. Wanneer gebede onbeantwoord bly.Wanneer die donkerte langer aanhou as wat ons gehoop het.Wanneer dit lyk asof die kwaad besig…

Sondag 12 Julie 2026: 09:00

Tema: Wanneer God anders werk: Marta en Maria: Die dag wat nie volgens plan verloop het nieSkriflesing: Luk 10: 38-42Aanlyn skakel: https://youtube.com/live/GyDVCR9H3Ik 🌿 SONDAGOGGEND EREDIENS 🌿 Liewe geloofsfamilie Eerskomende Sondag gaan ons voort met ons Preekreeks: “Wanneer God anders werk”.Ons leef in ‘n wêreld waar besig wees dikwels as ‘n maatstaf van sukses beskou word.…

Sondag 5 Julie 2026: 09:00

Tema: Wanneer God anders werk: Die leër wat te klein wasSkriflesing: Rigters 7:1-22Aanlyn skakel: https://youtube.com/live/Dcs0ndMHCRE 🌿 SONDAGOGGEND EREDIENS 🌿 Liewe geloofsfamilie Eerskomende Sondag gaan ons voort met ons Preekreeks: “Wanneer God anders werk”. Ons leef in ‘n wêreld wat altyd meer wil hê: meer sekuriteit, meer beheer, meer hulpbronne. Maar wat gebeur wanneer God nie…