RSS Amplifier

Blog

News62.co.za

news62.co.zaSource feed ↗10 posts

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest posts

Luna Paige stel Die Reisigers bekend

'n nuwe album, landswye toer en meesleurende viering van musiek, kuns en die reis na binne. The post Luna Paige stel Die Reisigers bekend appeared first on News62.co.za .

Ope Brief Aan Die Speaker van Swellendam Munisipaliteit

Speaker, wat gebeur wanneer ’n raadslid die reëls oortree? The post Ope Brief Aan Die Speaker van Swellendam Munisipaliteit appeared first on News62.co.za .

Women Who Keep the Wild Alive

Conversations with women leading conservation in the Western Cape - protecting our natural heritage and refusing to give up on nature. The post Women Who Keep the Wild Alive appeared first on News62.co.za .

Kunstenaar Verewig Opkoms én Ondergang van Suid-Afrika se Tabakbedryf

Barrydale kunstenaar Antony Chidrawi het weer sy kuns gebruik om die geskiedenis van Suid-Afrika vas te vang en die keer het hy die ondergang van die tabakbedryf uitgebeeld. Met twee kunswerke wat deur die jare geskep is, het hy beide die hoogbloei van die tabakbedryf en die uitdagings wat die sektor vandag in die gesig staar, uitgebeeld. Tydens […] The post Kunstenaar Verewig Opkoms én Ondergang…

Barries se Aushwin-Leigh gaan SA in Europa te verteenwoordig

Hoërskool Barrydale se spogatleet, Aushwin-Leigh Jantjies, vertrek op 12 Julie na Frankryk en Italië waar hy van 12 tot 24 Julie aan ‘n internasionale atletiekbyeenkomste as deeel van die Wes-Kaap Skoleatletiekspan en World Wide Scholarships-span sal deelneem. Jantjies, wat as een van die Wes-Kaap se voorste jong atlete beskou word, se reis het in Barrydale […] The post Barries se Aushwin-Leigh…

Stormers leave lasting legacy in Barrydale

Stormers kicking coach Gareth Wright shared valuable insight with players from Barrydale Flying Eagles, Barrydale Stryders and Hoërskool Barrydale as part of John Dobson’s Rock ‘n Rugby weekend, which took place in Barrydale this past weekend. Wright has mentored some of the country’s finest goal kickers over the years, making it an absolute privilege for […] The post Stormers leave lasting legacy…

Eagles Breek Derby-droogte

Barrydale-derby herroep herinneringe aan Engeland se 2007 Rugbywêreldbeker-eindstryd nederlaag. The post Eagles Breek Derby-droogte appeared first on News62.co.za .

One Honey Sucker Truck Left to Serve Entire Swellendam Municipality

Residents across the Swellendam Municipal area may soon find themselves facing growing sewage-related problems after it was confirmed that only a single honey sucker truck is currently available to service the entire municipality. A truck ordinarily assigned to Barrydale is currently out of service for maintenance, with no indication as to when it will be […] The post One Honey Sucker Truck Left…

Suurbraak Primêr Vier Opening Van Nuwe Skoolsaal

Sowat 38 jaar nadat die skool gestig is, beskik leerders uiteindelik oor ’n moderne saal waar hulle hul talente kan ontwikkel en hul volle potensiaal kan uitleef. Die nuwe fasiliteit skep ruimte vir kulturele aktiwiteite, sportbyeenkomste, skoolfunksies en gemeenskapsgeleenthede wat voorheen beperk of onmoontlik was. The post Suurbraak Primêr Vier Opening Van Nuwe Skoolsaal appeared first on…

Local Woman Humiliated, Intimidated Following Interaction With Swellendam Law Enforcement

A Barrydale woman says she was left “humiliated, intimidated and emotionally broken” after an encounter with Swellendam law enforcement officials allegedly escalated far beyond a routine enforcement interaction. Of particular concern is the fact that, although she attempted on two occasions to report the incident to Barrydale SAPS, her complaint was initially not investigated and […] The post…