RSS Amplifier

News source

LitNet

Die boekehuis met baie wonings

litnet.co.zaSource feed ↗20 articles

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest articles

St Lucia en die legende van die Kruger-miljoene

"St Lucia se stories is dit werd om onthou en vertel te word. Ek hoop daar kan eendag ’n bron wees waarin al die verhale van St Lucia se legendes, nes die Krugermiljoen-mite, openlik en waardig gedeel kan word." The post St Lucia en die legende van die Kruger-miljoene first appeared on LitNet . The post St Lucia en die legende van die Kruger-miljoene appeared first on LitNet .

Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2026, hier is die finaliste

Die wenners sal vanaf 16-18 September op die ATKV se Facebook-blad bekendgemaak word. The post Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2026, hier is die finaliste first appeared on LitNet . The post Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2026, hier is die finaliste appeared first on LitNet .

A better future is worth fighting for: Zeenit Saban-Jacobs speaks with David Mann about her new poetry collection Palestinofication

" Palestinofication is for everyone, even those who wholeheartedly disagree with my position. I hope those in support find comfort, and I hope those who are neutral become enlightened." The post A better future is worth fighting for: Zeenit Saban-Jacobs speaks with David Mann about her new poetry collection Palestinofication first appeared on LitNet . The post A better future is worth fighting…

Persverklaring en uitnodiging: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-Werkgemeenskapbyeenkoms, 26 Augustus 2026

Hier is ’n vriendelike uitnodiging na die volgende byeenkoms van die Werkgemeenskap Potchefstroom. Nielede is ook hartlik welkom. The post Persverklaring en uitnodiging: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-Werkgemeenskapbyeenkoms, 26 Augustus 2026 first appeared on LitNet . The post Persverklaring en uitnodiging: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en…

Toorkombuis: Gebak uit ’n warm vrouehart

"Ofélia is al 28 jaar gelede op die ouderdom van 74 dood, maar haar warm hart inspireer my steeds. Jy proe daardie deernis ook in haar resepte." The post Toorkombuis: Gebak uit ’n warm vrouehart first appeared on LitNet . The post Toorkombuis: Gebak uit ’n warm vrouehart appeared first on LitNet .

PenAfrican: Before we hit the ground by Selali Fiamanya

" Before we hit the ground by Selali Fiamanya is a literary novel about migration, grief, memory, belonging and return. The narrative opens with a Ghanaian family in Scotland packing up a house after the death of their son, Elom. Rather than using bereavement as melodrama, Fiamanya presents grief as something embedded in ordinary life routines – the wiping of kitchen tiles, packing Tupperware,…

LitNet: Pandor en Akademia – die uitweg

LitNet: Pandor en Akademia – die uitweg The post LitNet: Pandor en Akademia – die uitweg first appeared on LitNet . The post LitNet: Pandor en Akademia – die uitweg appeared first on LitNet .

Elders gesien: Natuurlik wemel en gloei die kykNET Silwerskermfees met absolute oorspronklike en verrassende films

"Die Silwerskermfees hoef nie ’n tree vir Cannes terug te staan nie. En hy trek nou maar eers in sy tweede dag." The post Elders gesien: Natuurlik wemel en gloei die kykNET Silwerskermfees met absolute oorspronklike en verrassende films first appeared on LitNet . The post Elders gesien: Natuurlik wemel en gloei die kykNET Silwerskermfees met absolute oorspronklike en verrassende films appeared…

Nuut by LAPA: Maleierkind deur Wendy Maartens

Maleierkind – stories uit die Bo-Kaap is ’n kleurvolle bundel verhale wat die geskiedenis, mites en volksverhale van die Kaapse Maleiergemeenskap laat herleef. The post Nuut by LAPA: Maleierkind deur Wendy Maartens first appeared on LitNet . The post Nuut by LAPA: <i>Maleierkind</i> deur Wendy Maartens appeared first on LitNet .

Die influencer

"Ek sweer, ek haat vroue se sesde sintuig meer as ’n spieël. Mia lees nooit iets wat ek skryf nie – nooit! – totdat ek iets oor óns skryf. Dan koop sy Kuier en blaai heel eerste na die kortverhaal." The post Die influencer first appeared on LitNet . The post Die influencer appeared first on LitNet .

Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark

"Vir baie plaaslike skrywers is die werklikheid dus eenvoudig: as hulle nie hul eie boeke bemark nie, verkoop die boeke nie." The post Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark first appeared on LitNet . The post Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark appeared first on LitNet .

Press release and invitation to the Bookshelf 3 at Ken Forrester Wines: Jonathan Amid speaks to Tom Eaton and Tanya Meesono

You are invited to this conversation on the 27th of August 2026. Herewith more information. The post Press release and invitation to the Bookshelf 3 at Ken Forrester Wines: Jonathan Amid speaks to Tom Eaton and Tanya Meesono first appeared on LitNet . The post Press release and invitation to the Bookshelf 3 at Ken Forrester Wines: Jonathan Amid speaks to Tom Eaton and Tanya Meesono appeared first…

Pasverskyn: Van tegniek tot ampstaal deur Theodorus du Plessis

Van tegniek tot amptelike taal is meer as net ’n verslag van statusverhoging; dit is ’n noodsaaklike besinning oor die toekoms van taalbestuur in Suid-Afrika. The post Pasverskyn: Van tegniek tot ampstaal deur Theodorus du Plessis first appeared on LitNet . The post Pasverskyn: <i>Van tegniek tot ampstaal</i> deur Theodorus du Plessis appeared first on LitNet .

Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied

"Aan die regering, en aan Pandor as een van die invloedrykste stemme in ons onderwysdebat, sou ek sê: Die onus om hierdie derde weg te bou, rus nie op ’n privaat gemeenskap wat sy eie tekort regstel nie, maar op die staat wat 30 jaar lank nagelaat het om dit te doen. As julle regtig ’n verenigde Suid-Afrika wil bou eerder as een wat langs taal- en raslyne uitmekaar val, is die antwoord nie om…

Freda Linde (1915–2013)

"Om te ontdek sonder ophou, dit is jou erfenis, jou poort tot geluk – nie waar jy loop, nie wat jy sien, selfs wat jy gebruik of besit nie, maar wat jy daarin ontdek." The post Freda Linde (1915–2013) first appeared on LitNet . The post Freda Linde (1915–2013) appeared first on LitNet .

From language learning to interpreting learning (part 3): Creating affective and social interpreting-learning strategies for process-oriented interpreter training

"Affective and social strategies are both indirect strategies that support the interpreting-learning process without necessarily involving interpreting. We propose that language-learning research can enrich interpreting as both fields foreground learner-centeredness and focus on independent learning." The post From language learning to interpreting learning (part 3): Creating affective and social…

Van taalaanleer na tolkaanleer (deel 3): Die skep van affektiewe en sosiale tolkaanleerstrategieë vir prosesgerigte tolkopleiding

"Die gebruik van taalaanleerstrategieë maak taalaanleer aangenamer, eenvoudiger en vinniger, wat tot tolkaanleer kan oorspoel. [...] Vir die artikel se doeleindes word daar op die nuutgeskepte affektiewe en sosiale tolkaanleerstrategieë as twee van die indirekte strategiesoorte toegespits." The post Van taalaanleer na tolkaanleer (deel 3): Die skep van affektiewe en sosiale tolkaanleerstrategieë…

Donkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk

"En as jy lank nadat jy eintlik al die bedliggie moes afgesit het, steeds net nóg één hoofstuk wil lees, is Donkerhart ’n móét." The post Donkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk first appeared on LitNet . The post <i>Donkerhart</i> breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk appeared first on LitNet .

Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie gered deur net oor Afrikaans te praat nie

"Die taal se toekoms lê nie bloot in monumente, koerante en boeke nie, maar in die vraag of mense die taal kan lees, gebruik, bekostig, bewaar en vrylik kan beoefen." The post Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie gered deur net oor Afrikaans te praat nie first appeared on LitNet . The post Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie…

Persverklaring: Tuin van Digters 2026 vier 15 jaar met ’n program rondom menswaardigheid

Tuin van Digters keer op Vrydag 11 en Saterdag 12 September 2026 terug na die Breytenbach Sentrum in Wellington vir sy 15de fees. Met die tema “menswaardig” bring die fees vanjaar gevestigde en nuwe digters, skrywers, musikante en kunstenaars byeen vir ’n program van gesprekke, voorlesings, musiek, uitstallings en optredes. The post Persverklaring: Tuin van Digters 2026 vier 15 jaar met ’n program…