RSS Amplifier

Podcast

Leef Kerk

Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.

leefkerk.co.zaSource feed ↗10 episodes

Live Last read · last published · next check

Written by

Latest episodes

Saves to your Listen queue, to pick up on another day or another device.

Vir Mekaar

Jy is duur gekoop om 'n rol te speel...nie te sit en toekyk nie.

Play

Rente

Jy is nie geroep tot eienaarskap nie, maar tot rentmeesterskap...

Play

Waar lê jou hart?

Ek strewe na die transformasie van Christus in my lewe

Play

My Leefwêreld

Jou leefwêreld is dit wat jou gemoed, jou hart en jou vrede bepaal.

Play

My juk

Kies wie se juk jy dra, want die drywer van die juk bepaal jou uitkoms.

Play

Emosies

Jy mag die emosie voel, maar jy moet daaroor heers...

Play

Vryheid

Ware vryheid is om deur die Gees van liefde, krag en selfbeheersing gelei te word.

Play

Stemme

Nie elke stem in jou kop is joune nie...leer onderskei!

Play

Wie is God vir jou?

Wanneer "Vader" iets in jou hart beteken, verander dit die krag van jou gebede.

Play

Verander jou toekoms

Ons toekoms verander slegs deur 'n nuwe hoekom...

Play