Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het vanjaar ’n splinternuwe kantoor by Akademia se Paarl-kampus geopen en Jolene le Roux as kultuurnetwerkkoördineerder in die Wes-Kaap aangestel. “Ek het as boorling …
TLU SA:- “Suid-Afrikaners het oor drie dekades heen geleer om die ANC se jaarlikse 8 Januarie-verklarings met toenemende skeptisisme te ontvang. Die patroon is bekend: verhewe beloftes, ideologiese slagspreuke en …
Scroll down for English Kaapstad het ondergemiddelde reënval hierdie jaar gehad met gevolg dat damvlakke in die algemeen 15 persent laer is as gedurende die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Die …
Scroll down for English Kaapstad is gereed vir die publiek om hierdie Feesseisoen by sy swembaddens af te koel en ontspan met die nuus dat 36 van die stad se …
Terwyl swaar reënbuie die afgelope tyd oor groot dele van Suid-Afrika toegesak het, het daar nog geen betekenisvolle reën in Williston en die omliggende gebiede in die Noord-Kaap geval nie. …
Discover Cape Town this Festive Season with MyCiTi – Scroll down for English MyCiTi bied aan inwoners en die talle besoekers gedurende die Feesseisoen, wat jy ookal reeds beplan het, …
Identikidz, die program om kinders se veiligheid op die Kaapstad se strande te verseker, word weereens in samewerking met die gemeenskap en die Kaapstad Kunste en Kultuur-ontwikkelings Departement aangebied. Identikidz …
Kaapstad het nog ’n stap verder gevorder in sy strewe om die grootmaat kragaankope van Eskom te verminder deur die in-werkingstelling van ’n R93 miljoen kargstasie wat metaangas uit vullishope …
Die jaar snel ten einde en die KunsteGrot bied die nuutste kabaret wat gehore landswyd laat saampraat, Hoort, hier in Thabazimbi se eie teater aan. Kom ervaar op Vrydag 28 …
Agt strande binne die Groter Kaapstad munisipaliteit het onlangs hul status as Blouvlag Strande vir die 2025/26 seisoen verwerf. Die nasionale toekennings is vanjaar tydens ’n seremonie op Port Alfred …