# knaap vol. 3

'n skewe nuusbrief. in Afrikaans.

Page: <https://rssamplifier.com/knaap-substack-com>  
Feed: <https://rssamplifier.com/knaap-substack-com.md>

---

## [Notes on reciprocity](https://knaap.substack.com/p/notes-on-reciprocity)

_2026-08-16 · Lloyd Josephs_

Lloyd Josephs and I exchange short digital epistles on what it means to be gay in our 40s, and about how this decade has shaped how we view connection, filters, and fireworks.

## [Fopdossers, in die woestyn](https://knaap.substack.com/p/fopdossers-in-die-woestyn)

_2026-08-09 · Wemar Strydom_

Op Vrouedag ruminate ek en Aedin Mohr oor drag se medemenslikheidswaarde, en oor hoe dít ten einde nie in teenstand met vroulikheid (of vroue) staan nie.

## [Kweer bere (NSFW)](https://knaap.substack.com/p/kweer-bere-nsfw)

_2026-08-02 · Wemar Strydom_

Vandeesweek rompslomp ons deur beer-lekker dinge: van kweer teorie tot fliekvlooi tot seks-erige buiteseisoenbesoeke aan Jozi. En dan, ten laaste, doen Dominee Danville. Waarlik, iets vir elke beer.

## [Kortbus](https://knaap.substack.com/p/kortbus)

_2026-08-01 · Zian Viviers_

Zian Viviers skryf oor dié ontploffing van seks, kuns en seksuele bevryding wat in 2006 op skerms verskyn het, en dan sommer ook oor die benardheid van Afrikaner-seksopvoeding en laatnag e.tv dinge.

## [Dominee doen Danville](https://knaap.substack.com/p/dominee-doen-danville)

_2026-08-01 · Ds. Adri du Toit_

Dominee Adri du Toit het aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword, en dink dit het sy smaak in mans (en in kontekste) góéd getemper.

## [Buiteseisoen: Johannesburg](https://knaap.substack.com/p/buiteseisoen-johannesburg)

_2026-08-01 · Gerhard Greyvensteyn_

'n Voorlaaste herinnering-vignette, deur Gerhard Greyvenstein, oor hoe diep gesetel die aanvang van queer begeerte soms lê.

## [Draad](https://knaap.substack.com/p/traliehek)

_2026-08-01 · Manie Raath_

Soms voel mens veilig in 'n huis, selfs al hang daar nie hortjes oor die venster of 'n traliehek teen die agterdeur. Vandeesweek bepeins Manie Raath dít wat draad kan doen, op die plaas.

## [Teorie op krip, te doek](https://knaap.substack.com/p/teorie-op-krip-te-doek)

_2026-08-01_

Neston Kotze dink terug aan 2019, en hoe hy amper - te midde van tesisklaarmaak - in queer teorie gaan staan en verdrink het.

## [Boekrak, blou met draad voor](https://knaap.substack.com/p/boek)

_2026-07-26 · Manie Raath_

Manie Raath staan voor 'n afgestorwe geliefde se boekrak, en wonder of dié boere-almanakke, Bybels, kinderboeke, en dusty tomes oor veeteelt ooit die gewig van die platteland draagliker gemaak het.

## [A Friend Gave You $30 (Sponsored)](https://crawlproof.com/a/dL1u0QHPSkPw)

_2026-07-26 · **Sponsored**_

Sign up, deposit $5 within 30 days, and start investing with expert guidance.

## [Voeteval](https://knaap.substack.com/p/voeteval)

_2026-07-19_

Jannes Erasmus skryf vertederend oor wat die liggaam ter pad onthou, en hoe, en vir watter redes.

