RSS Amplifier

Podcast

JanOosthuizen

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

harvestercederberg.co.zaSource feed ↗10 episodes

Live Last read · last published · next check

Latest episodes

Saves to your Listen queue, to pick up on another day or another device.

Lewe vanuit 'n Oop Hemel Belewenis In Christus

Die wêreld word by die dag meer en meer verdeeld. Die komende lokale verkiesing gaan mense nog meer verdeel in kampe. Verder groei die agterdog, wedywering, self-beskerming en ambisie ten koste van ander by die dag. In Christus is ons op ’n manier verbind aan mekaar, dat ons soms letterlik soos mekaar klink, in harmonie en liefde en omgee vir mekaar, versigtig om mekaar nie te na te kom nie, maar…

Play

Aktiewe Geraasonderdrukking

Aktiewe Geraasonderdrukking om die Heilige Gees te kan hoor. Hoe Jesus die stilte gevind het — en hoe ons dit ook kan vindDaar is 'n nuwe merkwaardige tegnologiese wonder - Apple AirPods Pro. Aktiewe geraasonderdrukking. Die mikrofone luister vir die geraas wat om jou gebeur — die motors, die mense, die lawaai van die alledaagse — en skep 'n teenklank. Geraas plus teenklank is gelyk aan stilte.…

Play

'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK

'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK van GOD se PERSPEKTIEF - Soms benodig ons 'n heeltemal gans anderse perspektief op die realiteit van die Lewe! Preek Notas: www.harvestercederberg.co.za/n-algehele-nuwe-orientasie-vanuit-die-koningkryk-van-god-se-perspektief/

Play

Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God #2

#2 Konsentrasie en Fokus Jou Spesiale Gawe Van God ’n Studie het ondersoek hoe gereeld ’n gemiddelde Amerikaanse universiteitstudent werklik aandag gee aan enigiets. Die wetenskaplikes betrokke het dophousoftware op hul rekenaars geplaas en gemonitor wat hulle gedurende ’n tipiese dag doen. Hulle het ontdek dat ’n student gemiddeld elke vyf-en-sestig sekondes van take verwissel. Die mediaan tyd…

Play

Konsentrasie en Fokus Jou Gawe van God #1

“You will keep him in perfect peace,Whose mind is stayed on You,Because he trusts in You.Trust in the LORD forever, — Isaiah 26:3Die onlangse vloede en oorstromings wat ons hier in die Cederberg en Matzikama beleef het, riviere wat vir jare droog was, het oornag water monsters geword. Paaie en verskeie brue is weggespoel. Plaashuise en gemeenskappe is geïsoleer. En in daardie oomblik — het almal…

Play

Hoe sy LIEFDE jou beskerm teen WETTELOOSHEID

Hoe sy LIEFDE jou beskerm teen WETTELOOSHEIDJesus het eenmaal gesê dat in die laaste dae "die liefde van baie sal verkoel omdat die wetteloosheid vermeerder" (Matt. 24:12 ). Let op die volgorde — eers verkoel die liefde, dán neem wetteloosheid oor.Die antwoord op anargie is dus nie strenger reëls nie. Dit is 'n hart wat totaal gerig is op die Here! Hom liefhê met ons hele hart, siel, krag en…

Play

Brandstof vir Geloof

BRANDSTOF VIR GELOOF Hoe Voed en Beskerm Jy Jou Geloof? Elke mens leef vanuit 'n geloofstelsel en oortuiging. Mens dit 'n wêreldbeskouing, 'n lewensfilosofie, jy is 'n produk van wat jy glo. Nie 'n produk van jou omstandighede nie. Jou omstandighede is die produk van jou geloof.Geloof is 'n kosbare juweel, kosbaarder as goud... Daarom moet jy dit oppas, beskerm, en verdedig teen die leuens van…

Play

Kruisiging en Opstanding jou ASEM in die Gees

KRUISIGING EN OPSTANDING: Die Asemhaling van die Gees. Jesus het nie net vir ons gesterf en opgestaan nie. Hy het ons gewys hóé om te leef. Die kruis en die leë graf is nie net teologie om te glo nie — dit is 'n bloudruk om te leef. 'n Lewenspatroon. 'n Templaat vir die diepste, mees volledige lewe waarvoor jy en ek geskape is."As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis…

Play

Die kuns om in God se AANGESIG jouself te versterk

Die kuns om in God se AANGESIG jouself te versterk. Siel, Waarom is jy So Neerslagtig?Psalms 42 & 43Het jy 'n onversadigbare honger en dors na die teenwoordigheid van die Here? Voel jy soms paradoksaal naby en tog ver van die Here. Jy is in Christus, en tog voel jy op 'n gegewe oomblik verlate van Christus. Hierdie psalm begin met 'n soeke en begeerte ('n passievolle, emosionele werkwoord) na die…

Play

Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief:

Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief: Ons staan op ’n wesenlike kantelpunt in die geskiedenis. Watter wêreldbeskouing gaan in die volgende eeu die sterkste staan? Ons leef tans in ’n tyd waarin die drie groot monoteïstiese, Abrahamitiese godsdienste—Judaïsme, Christendom en Islam—teenoor mekaar staan en as’t ware meeding oor watter een die mees positiewe en volhoubare…

Play