RSS Amplifier

Blog

Bokkieweek

Waar sport en kultuur saamsmelt

bokkieweek.co.zaSource feed ↗10 posts

Live Last read · last published · next check

Latest posts

Bokkieweek se Somerweek skuif na Pretoria

Bokkieweek kondig met opgewondenheid aan dat Somerweek vanjaar in Pretoria, in samewerking met die Oosie Bond, aangebied sal word. Die verskuiwing vorm deel van die logistieke reëlings om ’n suksesvolle en goed georganiseerde toernooi te verseker. Die Somerweek vind van Dinsdag 29 September tot Saterdag 3 Oktober 2026 plaas. Die krieketwedstryde sal reeds van Maandag […] The post Bokkieweek se…

ATKV vereer ds. Peter Stans met Afrikoon-toekenning

Vir meer as drie dekades is ds. Peter Stans deel van die leierskap van Afrikaner Volkseie Sport (AVS) en die ontwikkeling van jong sportlui. Hierdie jarelange toewyding is vanjaar tydens Bokkieweek in Naboomspruit deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) erken toe hy met ‘n Afrikoon-toekenning vereer is. Die toekenning is aan ds. Stans toegeken […] The post ATKV vereer ds. Peter Stans…

Geregistreerde Bokkieweek-handelsmerk sterk en uniek

Na aanleiding van die onlangse uitlatings deur die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, oor Bokkieweek se naam en embleem, gee Bokkieweek graag die feite deur oor sy geskiedenis, geregistreerde handelsmerk en heraldiese embleem. Openbare gesprekke is belangrik, maar behoort altyd op volledige geskiedkundige feite en regsinligting gegrond te wees. “Die naam Bokkieweek […] The post…

Positiewe terugvoer van ondersteuners bevestig Bokkieweek se besondere waarde

Die stof het skaars gaan lê ná Bokkieweek 2026, maar een ding staan reeds duidelik uit: Die oorweldigende positiewe terugvoer van spelers, ouers, ondersteuners en besoekers wat die week eerstehands beleef het. Ná afloop van vanjaar se Bokkieweek, wat van 6 tot 10 Julie in Naboomspruit aangebied is, het talle ondersteuners hul waardering op sosiale […] The post Positiewe terugvoer van ondersteuners…

JC Menezies van Potchefstroom geniet ‘n besondere Bokkieweek-ervaring

Vir JC Menezies van Potchefstroom was Bokkieweek 2026 ‘n week vol rugby, nuwe vriendskappe en waardevolle ervaringe. Die Graad 11-leerder het dié geleentheid gebruik om homself teen ander jong spelers te meet en sy liefde vir die spel verder uit te leef. JC se week het ‘n spesiale hoogtepunt bereik toe hy as Speler van […] The post JC Menezies van Potchefstroom geniet ‘n besondere…

Verre Noord se o/19-rugbyleiers leef hul droom by Bokkieweek

Bokkieweek het vanjaar van 6 tot 10 Julie in Naboomspruit plaasgevind. Tydens die week kry jong Afrikaner-sportlui van regoor die land die geleentheid om hul unies met trots te verteenwoordig en waardevolle ervaring op te doen. Vir Jacobus Lewies (18) van Groblersdal was vanjaar besonder spesiaal. Die Verre Noord O/19-rugbykaptein het vanjaar vir die vierde jaar […] The post Verre Noord se…

Bokkieweek staan met trots by sy roeping om die Afrikanerjeug deur sport te dien

Bokkieweek 2026 het van 6 tot 10 Julie in Naboomspruit plaasgevind en was opnuut ‘n besondere sukses. Vir vyf dae het honderde jong rugby-, hokkie- en netbalspelers hul talente op die sportveld uitgeleef, nuwe vriendskappe gesmee en deel geword van ‘n kultuurervaring, wat sport insluit, wat reeds 35 jaar ‘n vaste plek in die lewe […] The post Bokkieweek staan met trots by sy roeping om die…

Derde jaar as kaptein: Rize Geldenhuys lei Stellaland se hokkiedogters by Bokkieweek

Die 17-jarige Rize Geldenhuys van Lichtenburg is vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar die kaptein van Stellaland se o/19-hokkiedogterspan tydens Bokkieweek, wat van 6 tot 10 Julie in Naboomspruit plaasgevind het. Vir Rize is dit ‘n besondere voorreg om reeds drie jaar lank haar span as kaptein te lei. Sy was selfs in haar eerste […] The post Derde jaar as kaptein: Rize Geldenhuys lei…

AVS vier 35 jaar van Bokkieweek

Afrikaner Volkseie Sport (AVS) vier vanjaar 'n besondere mylpaal; Bokkieweek vier sy 35ste bestaansjaar. The post AVS vier 35 jaar van Bokkieweek first appeared on Bokkieweek .

Hemelvaart en hoop: Christus regeer

Hemelvaart herinner ons aan ’n eenvoudige, maar kragtige waarheid: Christus regeer. Veertig dae ná sy opstanding het Jesus na die hemel opgevaar, waar Hy aan die regterhand van God sit. Dit is nie net ’n historiese gebeurtenis nie; dit is die bevestiging dat Hy Koning is, en dat alles onder sy heerskappy staan. Vir ons […] The post Hemelvaart en hoop: Christus regeer first appeared on Bokkieweek .